7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Druk jou nalatenskapstempel af!
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n plakket by die Danie Craven-stadion! Donateurs sal as legendes in eie reg erken...
Maties Sport
Eerste rugby kamp vir Maties
Deur Kara Olivier Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind. “Tradisioneel het net die manspanne op kampe gegaan. Noudat die vroue dit gedoen het, is ek seker hulle sal die waarde...
Maties Sport
Pro Events en Maties Sokker smee vennootskap
Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder met ’n fokus op Kampussokker-, liga- en die USSA-toernooi, insluit. Pro Events het...
Maties Sport
RUGBY ELITE KOM OP VIR MATIES RUGBY 150 GALA-FONDSINSAMELING
Die Maties Rugby 150-jaarvieringe het hierdie maand 'n verstommende hoogtepunt bereik met 'n Gala-dinee ten bate van die Danie Craven-beursfonds.
Innovation and Commercialisation
Ry groen, ry maklik, ry Matie Bike: Wêreldfietsdag beklemtoon volhoubare mobiliteit op kampus
Elke jaar op 3 Junie vier die Verenigde Nasies Wêreldfietsdag om die fiets te erken as 'n toeganklike en volhoubare vorm van vervoer wat gesonder gemeenskappe en meer leefbare stede bevorder. Vanjaar se tema, "Cycling for a Greener Future"...
Stellenbosch University
US se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies help met Lesotho se Gevorderde Sekondêre Sertifikaat
Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (SU-UIC) het 'n ooreenkoms met die Lesotho-eksamineringsraad aangegaan om as konsultant op te tree vir hul nuwe nasionale kwalifikasie, die Lesotho Gevorderde...
Stellenbosch University
Regskenners verlewendig winterkampus
In die hart van die Stellenbosse winter – en aan die begin van die stiller verposing in die Universiteit se winter-reses – het 'n wêreldwye byeenkoms van skerpsinnige regsdenkers energie en kritiese ondersoek na die kampus gebring. Van 30...
Stellenbosch University
Ontmoet Beatriz Villacañas, die US se nuwe Spaanse dosent
Beatriz Villacañas sou nooit kon dink haar akademiese reis sou haar eendag na die Eikestad lei nie. Maar wanneer sy op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampus stap, die dorp per fiets verken, of haar in ʼn restaurant tuismaak nadat sy...
Stellenbosch University
Visuele regstellingsprojek maak US-landskap vir almal meer verwelkomend
Die fisieke landskap van die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse sal oor die volgende drie jaar nog verskeie veranderinge ondergaan en byvoegings kry nadat verskeie visuele regstellingsinisiatiewe en die begroting daarvoor onlangs...
Stellenbosch University
Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek
Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang van Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se Departement Joernalistiek aangestel. Wasserman is tans professor in Mediastudie aan...