7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-stories in die kollig op Woordfees TV
'n Viool van inheemse Afrika-hout, 'n para-atleet met groot drome en 'n kykie na die geskiedenis en toekoms van Pinotage. Dié drie stories, elk met 'n uiteenlopende oorsprong, vorm deel van vanjaar se Woordfees-program, wat vanjaar van 1...
Stellenbosch University
Harde werk beloon met Rektorstoekenning
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US) en selferkende wiskundeverslaafde, Mpendula Cele, het onlangs weggestap met 'n 2021 Rektorstoekenning die afdeling vir die beste meestersgraadstudent. Die jaarlikse Rektorstoekennings...
Stellenbosch University
Gesogte medalje vir US-alumnus en sakeleier
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Pro Bene Merito-medalje is vandeesweek aan Mnr Desmond Smith oorhandig vir sy bydrae tot die Universiteit. Hy het dit op Woensdag 15 Desember tydens gradeplegtigheidsweek by die Kanseliersete by...
Faculty of Engineering
Lewenslange leer in aksie: MIng-graad op 77
Op 77 verwerf Matthys de Wet sy MIng-graad aan die Universiteit Stellenbosch. Sy navorsing wys hoe ervaring ware innovasie in hernubare energie kan dryf.
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Valorisering van afvalpapier deur bio-etanolfermentasie en anaërobiese vertering
Juliana Naudé, 'n meestersgraadstudent aan Stellenbosch, omskep nie-herwinbare afvalpapier in bio-etanol en biogas. Deur 'n bioraffinaderybenadering te gebruik, omskep haar navorsing stortingsterrein-gebonde afval in groen brandstof en...
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Verbetering van afvalwaterbehandelingsdoeltreffendheid deur gevorderde modelleringstegnieke
Stellenbosse navorser Ruan van den Berg is besig om afvalwaterbehandeling te revolusioneer deur Python-gebaseerde ASM3-modellering en MCMC-monsterneming te gebruik. Sy werk optimaliseer die geaktiveerde slykproses deur...
Innovation and Commercialisation
Jou reis begin hier: die US stel die Maties Motorbestuurskool Akademie bekend
Die Akademie vorm deel van ’n breër, studente-gesentreerde benadering om gegradueerdes voor te berei vir die lewe ná universiteit.
Stellenbosch University
Wynkopers se gedrag onder vergrootglas
In 'n artikel deur Sandile Mkhwanazi in die jongste uitgawe van WineLand-tydskrif bespreek sy die bevindings van 'n studie deur Carla Janse van Vuuren, 'n dosent in verbruikersgedrag by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese...
Stellenbosch University
US-kenners skryf oor jeugkwessies
Op Donderdag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media skryf die volgende personeellede en studente aan die Universiteit Stellenbosch oor kwessies wat vir vandag se jongmense belangrik is. Klik die skakels hier onder vir...
Stellenbosch University
Hoe om SA van rommelstatus te red
In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by Stellenbosch Universiteit, prof Stan du Plessis; en die raadgewende politieke ontleder...