7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doctoral Office
Navorsingsmeesters
Verken die navorsingsmeesters (Master’s by tesis) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch — ’n navorsingsgebaseerde program waarvoor die Tygerberg Doktorale Kantoor eksaminering hanteer...
Stellenbosch University
ITN-direkteur word lid van invloedryke Club of Rome
Dr Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, is oorgehaal om met vooraanstaande wetenskaplikes en internasionale denkleiers van regoor die wêreld saam te werk...
Stellenbosch University
Top 100 universiteit in Nederland ken ereprofessorskap toe aan US-dekaan prof Ingrid Woolard
Professor Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), het onlangs ʼn ereprofessorskap van die Universiteit van Groningen (UG) in Nederland ontvang. Eerste vir ʼn US-akademikus As ereprofessor sal prof...
Stellenbosch University
Fakulteit Lettere verkry toekenning om kapasiteit te bou by jong akademici in Afrika
Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch was behulpsaam in die verkryging van 'n toekenning van R13.6 miljoen van die Andrew W Mellon Stigting vir die nuutontwikkelde Kapasiteitsbouprogram vir Jong...
Stellenbosch University
Waterverlies van granaatvrugte tydens opberging bestudeer met SEM en FM
Granaatvrugte verloor maklik vog, alhoewel dit 'n dik skil en 'n taai leeragtige vel het. Dit lei tot 'n verswakte visuele voorkoms en finansiële verlies, en in uiterste gevalle, na-oesverlies van aangetaste vrugte. 'n Studie is deur 'n...
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by
Stellenbosch University
Creating a Stellenbosch University where everyone feels welcome
This year started somewhere where two years of all that was COVID-19 left us. We hopped off one train onto another and kept rolling while we tried to catch up on all fronts. For me, 2022 had tremendous highlights. One of them was reading...
Clinical Services and Social Impact
Call for nominations: Stellenbosch University Social Impact Awards
Call for nominations: Stellenbosch University Social Impact Awards
Maties Sport
Universiteit Stellenbosch se waterpolospeler blink uit in die water en klaskamer
Voormalige waterpolospeler van die Universiteit Stellenbosch (SU/Maties), Lwazi Madi, wat tans ook die kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionale waterpolospan is, het sy Meestersgraad in Sportwetenskap cum laude tydens die April...