7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Uitbreiding van horisonne deur middel van tegnologie
Volledige artikel volg binnekort in Afrikaans ************************************************************************************************* The School of Public Leadership (SPL) has just successfully concluded the 2016 Hons BPA/BCom...
Stellenbosch University
Horse Power: Experiential learning and team building
A group of doctoral candidates from the Graduate School of Arts and Social Sciences were invited by Prof Sandra Swart of the History Department to an experiential learning and team building morning at the Maties Equestrian Club last month...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Na die Sterre, Vir die Aarde: Dr. Melody Neaves Benoem tot Fulbright-beurshouer
Fulbright-toekenning: Dr. Melody Neaves sal nege maande by die Ohio State University as 'n Fulbright Suid-Afrikaanse navorsingsbeurshouer deurbring. Tegniese Innovasie: Haar werk gebruik 3D-drukwerk en digitale beeldvorming om...
Stellenbosch University
US help fasiliteer entrepreneuriese innovasie met hoë-impakwerkswinkel
US en KSUT bied saam ’n hoëvlakwerkswinkel oor die bou van entrepreneuriese universiteite in die SAOG-streek aan. Die vierdaagse Erasmus+-inisiatief verenig die akademiese wêreld, nywerheid en regering om saam innovasiegedrewe kurrikulums...
Stellenbosch University
Denis Goldberg “Life is Wonderful” ('n Huldeblyk)
Denis Goldberg “Life is Wonderful" (11 April 1933 – 29 April 2020) Tribute by the Department of Music / Konservatorium. Denis Goldberg, humanis, vryheidsvegter, opperbevel in uMkhonto we Sizwe, politieke gevangene, onvermoeibare...
Stellenbosch University
Dis OK om hulp te vra: Prof Jason Bantjes
"Vra vir hulp. Dit is OK om dit te doen, selfs al dink jy dat jy nou sogenaamd volwasse is en dus op jou eie dinge te behoort te moet hanteer." Dis, in 'n neutedop, wat medeprofessor Jason Bantjes van die Instituut vir Gesondheidsnavorsing...
Stellenbosch University
“Ons moet ouers opvoed om ouers te wees”: Dr Tasneemah Cornelissen-Nordien
Te veel verantwoordelikheid word op die skouers van kinders geplaas deur te verwag dat hulle seksuele uitbuiting moet aanmeld. In 'n ideale wêreld moet dit nie eens nodig wees om hulle te moet opvoed oor hoe om alarm te maak en weg te...
Stellenbosch University
Oxford-leier en internasionale filantroop lewer 7de Jaarlikse Lesing oor Sosiale Geregtigheid
Die Hoogedele Barones Valerie Amos LG CH PC praat Vrydag 20 Februarie by die sewende Jaarlikse Lesing oor Sosiale Geregtigheid, aangebied deur die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid. Lesing se tema: Illusies van Stabiliteit - Lewering van...
Stellenbosch University
Die kuns om onuitgekendes weer te herken: Me Kathryn Smith
Nie baie kunstenaars is sommer gemaklik daarmee om toesprake te hou oor die politiek rondom die dood of nuwe protokolle wat die polisie kan gebruik by nadoodse ondersoeke om beendere van onbekende oorsprong te identifiseer nie. Nie alle...
Stellenbosch University
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word op 12 November gevier. Universiteite moet studente help om môre se werkgewers te word. Universiteite moet sentrums van innovasie wees.