7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dave Pepler gesels met kundiges oor hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels
Hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels is van die onderwerpe wat die bekende omgewingskenner Dave Pepler tydens vanjaar se Stellenbosch Wetenskapskafee-gesprekke gaan ondersoek. Sedert die wetenskapskafee vir die eerste keer...
Stellenbosch University
US se mediabestuurder met gesogte gemeenskapstoekenning vereer
Die Universiteit Stellenbosch se mediabestuurder, Martin Viljoen, is vir sy meer as twee dekades se diens aan die media en gemeenskapsbetrokkenheid vereer. Die e'Bosch-eretoekennings vier individue wat gemeenskapsbande versterk en plaaslike...
Stellenbosch University
Samewerking tussen US en Universiteit van Coventry
Die verwantskap tussen kroniese inflammasie en die aanvang van tipe 2-diabetes sal die onderwerp van die navorsing wees wat wetenskaplikes van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) sal doen in...
Student Affairs
Humanitarian Affairs Asia nooi studente om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium by die VN, Bangkok
Humanitarian Affairs Asia (HAA) nooi studente van die Universiteit Stellenbosch uit om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium (USLS). Die simposium vind plaas van 4 tot 7 Augustus 2026 by die...
Stellenbosch University
US chemici verkies tot topbestuur van SA Chemiese Instituut
Twee chemici van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof. Peter Mallon en Prof. Willem van Otterlo, is onderskeidelik as president en visepresident van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI) verkies. Daarmee saam word 'n nagraadse...
Stellenbosch University
US laserfisikus vereer vir leierskap en diens aan fotonika in Afrika
Die Instituut vir Lasernavorsing in die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch word vandag as een van die vier hoof sentrums vir laserfisika in Suid-Afrika en Afrika beskou, met infrastruktuur soortgelyk aan die van groot...
Stellenbosch University
Bespreking tydens Woordfees ondersoek die kompleksiteite van Kleurling kultuur
Sedert die Toyota US Woordfees, 'n jaarlikse kunstefees op Stellenbosch, ten einde geloop het, het die produksies, lewendige televisie en radio-uitsendings, boekbesprekings en musiek vir studente en personeel albei gelaat met veel om oor...
Faculty of Science
Departmente, Sentrums & Institute
Die Fakulteit Natuurwetenskappe bestaan uit tien akademiese departemente en afdelings, sowel as institute en sentrums.