7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe boek besin oor visuele regstelling by US
’n Grensverskuiwende boek wat nadenkend omgaan met ’n belangrike aspek van institusionele transformasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is Dinsdag (27 Julie 2021) gedurende ’n webinaar bekend gestel.Die boek getiteld Evoking...
Department of Journalism
Joernalistiekdepartement vier Wêreldpersvryheidsdag 2025: 'n Oproep vir media-onafhanklikheid en volhoubaarheid
Die Universiteit Stellenbosch het Wêreldpersvryheidsdag 2025 aangebied en "Navigasie deur Onafhanklikheid en Mediavolhoubaarheid" ondersoek. Kenners van die SABC, AmaBhungane en die wêreldwye akademie het ekonomiese druk en innoverende...
Stellenbosch University
IPSA wenners van die Verpakkingskursus 2016
The Science of Food Packaging The annual IPSA student Gold Pack awards evening was held in December 2016 at D'Aria Wine Estate Durbanville. SAAFoST, (the South African Association for Food Science & Technology), sponsored IPSA's Food...
Stellenbosch University
Projek vestig wetenskapsjoernalistiek in die SADC streek
(Afrikaanse vertaling volg binnekort) How did the media in the Southern African Development Community (SADC) region report on devastating natural disasters such as Cyclone Freddy or the Durban floods, and who are the role players that can...
Stellenbosch University
Ontvanger van Rektorstoekenning dien om ander te help om uit te blink
Grace Mngadi het onlangs erkenning ontvang vir haar passie vir leierskap toe 'n Rektorstoekenning aan haar toegeken is. Sy is een van 2021 se 82 ontvangers van die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitmuntende Prestasie, wat erkenning gee...
Stellenbosch University
Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en doen inderwaarheid reeds
Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en is inderwaarheid reeds besig om dit te doen. Ongelukkig is te veel beleidmakers daarop ingestel om armoede te bestuur, eerder as om ontwikkeling te bevorder. Die kontinent se...
Stellenbosch University
Suksesvolle behandeling van middelweerstandige TB in die DRK
Middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) is 'n vorm van TB wat weerstand bied teen ten minste twee van die sterkste antibiotikas wat gebruik word om TB te behandel, naamlik isoniasied en rifampisien. Wanneer dit vergelyk word met...
Stellenbosch University
Drie Matie-afrigters op pad na Rio
Drie Matie-afrigters - Karin Hugo, Karin le Roux and Suzanne Ferreira – is onlangs gekies om saam met die Suid-Afrikaanse span na die Paralimpiese Spele in Rio te reis. Hulle vertel ons meer. Karin Hugo (swem) Die hoeveelste Paralimpiese...
Stellenbosch University
Maatskappye met vroue-direkteure is meer verantwoordbare korporatiewe burgers
Genoteerde maatskappye met meer vroue-direkteure is ook meer verantwoordbare korporatiewe burgers, skryf prof Suzette Viviers en dr Nadia Mans-Kemp van die Departement Ondernemingsbestuur in ʼn meningsartikel wat Vrydag (29 Julie 2016) op...
Economic and Management Sciences
EMS-navorsers herdefinieer die toekoms van volhoubaarheid by 2025 Navorsingsdag
EMS-navorsers herdefinieer die toekoms van volhoubaarheid by 2025 Navorsingsdag