7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vennootskap tussen Krygkor en die US
Krygkor het 'n ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit om oor die volgende drie jaar 'n virtuele verdediging- en gevegsplatform, asook 'n laserverdedigingsprogram, te ontwikkel. Die samewerking vorm deel van die Defence...
Stellenbosch University
Madonsela spreek studente toe by die FVZS-diskoerskafee
“Ons het onverskrokke leierskap nodig in Suid-Afrika. Leiers wat hoop skep en op die doelstellings van die Grondwet let." Prof Thuli Madonsela het hierdie kwessie Maandagaand, 26 Februarie, tydens die eerste Frederik van Zyl Slabbert (FVZS)...
Stellenbosch University
Betekenisvolle OvV by internasionale spitsberaad onderteken
As voorloper tot die internasionale Club of Rome-spitsberaad, wat die klub in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) aangebied het, is 'n betekenisvolle Ooreenkoms van Verstandhouding (OvV)...
Doctoral Office
Pre-Doktorale Kortkursus
Neem deel aan die Pre-doktorale Kortkursus in Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch — ’n intensiewe program wat leiding bied oor die skryf van ’n PhD-navorsingsprotokol.
Stellenbosch University
US maak ’n verskil in Stellenzicht-leerders se lewens
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het Vrydag sy Mandelaweek-aktiwiteite op 'n prettige noot by die Stellenzicht Sekondêre Skool afgesluit. Die afdeling was die afgelope tyd hard aan die werk om leiding te gee...
Stellenbosch University
Thuthuka Stellenbosch vier 15 jaar in diens van studente
Die Stellenbosch Thuthuka-program, ˈn inisiatief om voorheen benadeelde leerders aan te moedig om 'n loopbaan as geoktrooieerde rekenmeesters te volg, het onlangs sy 15 de bestaansjaar by die Universiteit Stellenbosch gevier met ˈn deftige...
Doctoral Office
Doktorale Kantoor
Verken die Doktorale Kantoor van die Universiteit Stellenbosch — ons ondersteun PhD-kandidate en promotors deur hul volledige reis van eerste navraag tot gradeplegtigheid.
Stellenbosch University
Sleutelaspekte van samewerking tussen universiteit en gemeenskap
Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn werkswinkel gehou om sleutelaspekte van samewerking tussen universiteit en gemeenskap met prof Thomas Bryer van die School of Public Administration van die University of Central Florida te bespreek...
Stellenbosch University
US baanbreker op pad na haar PhD
Die Universiteit Stellenbosch (US)-student Nomzamo Ntombela is 'n ware baanbreker. Sy is die eerste generasie van haar familie wat gegradueer het; in 2017 het sy die eerste swart vrou geword om as voorsitter van die US-studenteraad verkies...
Stellenbosch University
KI in Afrika gaan oor mense, taal en kontekstuele innovasie – en die hoër onderwys kan help
Kunsmatige intelligensie (KI) in Afrika gaan oor mense. As die Universiteit Stellenbosch (US) se verteenwoordiger in AHEEN, is ek getref deur die verhaal van 'n datawetenskap-intern in 'n Keniaanse vlugtelingekamp. Sy het saam met 'n...