7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Innovus's Doris Peters receives SARIMA Excellence award
Innovus's Venture Support Manager, Doris Peters, received the Southern African Research and Innovation Management Association (SARIMA) award for professional excellence in innovation management at the organisation's annual awards...
Stellenbosch University
‘Kopolo’ a true ambassador for FM
Mlondolozi Kopolo Facilities Coordinator at FM's property services department Mlondolozi Kopolo's (or "Kopolo" as he is known) colleagues gave the following testimony about him: "We are proud to nominate Mlondolozi Kopolo for this award. He...
Department of Social work
Meestersgraad in Maatskaplike Werk
Advance your career with a Master’s in Social Work at Stellenbosch University through independent research. Discover admission requirements, programme structure, fees, and the application process. Contact Prof Lambert Engelbrecht for...
Stellenbosch University
A holistic and diverse experience through sport
By Ilhaam Groenewald Last year we enjoyed a great time on and off the field; our strategic objectives and decision-making remain aligned with the vision of Stellenbosch University and the Maties Sport vision "To be the leading university...
Stellenbosch University
Genetiese studie werp lig op hoe om haaispesies beter te beskerm
Die eerste streekswye studie is voltooi oor die populasiegenetika van die vaalhaai, bronshaai en 'n endemiese sandhaai wat langs die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Dit werp lig op hoe hierdie spesies in plaaslike waters beter bestuur en...
Stellenbosch University
Fakulteite werk saam om Bishop Lavis-gemeenskap te help
Party uitdagings is net eenvoudig makliker om saam op te los. Dit is die geloof wat die basis vorm van die nuwe inter-fakulteit samewerkingsprogram, wat daarop gemik is om lewensioriënteringsprogramme aan te bied aan hoë-risiko kinders in...
Stellenbosch University
Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?
'n Nuwe studie oor die paleohistoriese geografiese verspreiding van die bedreigde Afrika-pikkewyn sedert die laaste Ystydperk, skets 'n donker prentjie van 'n spesie wat skerp afneem in getalle. Stel jou voor: die prentjie van die...
Department of Social work
PhD in Maatskaplike Werk
Pursue a PhD in Social Work at Stellenbosch University through independent research under expert supervision. Learn about admission requirements, programme structure, fees, and the application process. Connect with Prof Lambert Engelbrecht...
Stellenbosch University
Prof Dramowski opgewonde oor nuwe leiersrol in pediatrie by TBH
Prof Angela Dramowski, ʼn spesialis in aansteeklike pediatriese siektes in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, is onlangs aangestel as die Hoof: Kliniese Eenheid (Algemene Pediatrie) by die Tygerberg-hospitaal. Volgens haar is dié...
Stellenbosch University
Afrika betaal vir globale laksheid oor klimaatsverandering
Afrika moet ophou om die prys te betaal vir die res van die wêreld se onwilligheid om vinnig genoeg op te tree in reaksie op die onweerlegbare gevolgtrekkings dat klimaatsverandering eg is en dat die impak van globale verhitting...