7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akademici steun Gordhan
In 'n brief wat op 20 Mei 2016 in Business Day Live gepubliseer is, het 'n aantal akademici onder wie prof Stan du Plessis, dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, hul steun uitgespreek vir die gesamentlike poging van...
Physiological Sciences
Spiernavorsingsgroep
The Muscle Research Group studies skeletal muscle regeneration, stem cell biology, and extracellular vesicles under Prof. Kathy Myburgh at Stellenbosch University.
Stellenbosch University
Meer opleiding nodig in stryd teen verkragtingskultuur
Universiteite is goed geplaas om studente op verskeie maniere op te lei om ʼn verkragtingskultuur te identifiseer en teen te staan, skryf dr Elisabet le Roux van die Eenheid vir Godsdiens en Ontwikkelingsnavorsing in die Fakulteit Teologie...
Stellenbosch University
Visuele Kunste student in Parys na sy L’Atelier-prys wen
Wat aanvanklik beskou is as 'n aftakelende siekte wat Marguerite Kirsten, 'n magisterstudent in Visuele Kunste, verskeie mediese probleme op die hals gehaal het, was uiteindelik die inspirasie wat dié jong kunstenaar van Blouberg die...
Student Affairs
Tuisblad Studentesake
Learn more about Student Affairs and how we can support, guide, and develop you on your journey as a student at Stellenbosch University.
Centre for Academic Planning and Quality Assurance
Gereelde Vrae
Find answers to common questions about quality evaluations at Stellenbosch University, including self-evaluation, peer review, reporting and roles in the institutional quality assurance cycle.
Stellenbosch University
US handhaaf prestasie op internasionale ranglyste
Die Universiteit Stellenbosch handhaaf steeds sy bestendige prestasie in ʼn kompeterende globale hoëronderwyslandskap. Die Universiteit het sy posisie in die jongste QS (Quacquarelli Symonds) World University Rankings verbeter en word steeds...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Voornemende Nagraadse Studente
Step into a community of excellence at the Faculty of Medicine & Health Sciences, Stellenbosch University — explore postgraduate programmes underpinned by world-class research and global collaboration.
Stellenbosch University
Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring
Om te weet hoeveel leeus daar in 'n spesifieke gebied is, is belangrik vir bewaringspogings om die voortbestaan van hierdie ikoniese spesie te verseker. Een manier om hierdie inligting te bekom, is om in 'n jeep te klim, rond te ry en elke...
Stellenbosch University
Vaarwel, Prof Leopoldt van Huyssteen!
Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit van Stellenbosch (US), sien nou uit na sy aftrede aan die einde van vandeesmaand, veral die vryheid wat hy gaan hê om sy lang lys van projekte aan te pak. Hoewel van...