Radiodiagnose
By die Afdeling Radiodiagnose, wat deel is van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, bied ons ’n volledige spektrum van beeldvorming aan — van ultraklank en konvensionele radiografie tot fluoroskopie, intervensionele...
Radiobiologie
By die Afdeling Radiobiologie, wat deel is van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, help ons navorsing om die versorging van kankerpasiënte te verbeter. Ons het ’n nuwe metode ontwikkel om stralingsdosisse akkuraat te...
Kliniese en Stralingsonkologie
Die Afdeling Kliniese en Stralingsonkologie, wat deel vorm van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, is geleë aan die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg Akademiese Hospitaal. Ons voorsien kankerbehandeling aan ’n groot...
Waarde
By die Tygerberg Doktorale Kantoor van die Universiteit Stellenbosch leef ons US se waardes – en strewe na inklusiwiteit, volhoubaarheid en innovasie ter ondersteuning van wêreldgehalte navorsing in die gesondheidswetenskappe.
Skenking
Die Fakulteit Ingenieurswese nooi jou uit om ons ingenieurstudente in nood te ondersteun deur SnapScan te gebruik.