Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie is 'n Fakulteitsentrum vir navorsing en gemeenskapsinteraksie oor die tema van Geloof en Publieke Lewe. Die sentrum besin oor die rol van teologie in die publieke en omgewings van die...
Eenheid vir Godsdiensnavorsing en Ontwikkeling
URDR is an independent unit with academic status in the discipline group Practical Theology and Missiology with the goal of empowering communities for sustainable development through research, theory development, and consultation.
Ekklesia Ekumeniese Sentrum
Ekklesia is 'n ekumeniese sentrum van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, wat fokus op leierskapsontwikkeling en ondersteuning aan gemeentes. Dit funksioneer as 'n netwerksentrum waar 20 kerke, in samewerking met die...
Netwerk vir Afrika Gemeentelike Teologie
NetACT is 'n netwerk van teologiese instellings in Afrika suid van die Sahara, geskep en bestuur deur hierdie instellings, om hulle te help om leiers vir missionale gemeentes voor te berei deur netwerkvorming en die deel van hulpbronne. Die...
Kontak NIOS
Kontak FGGW Navorsings- en Internasionaliseringsontwikkeling en -Steun
Vennootskap vir Afrika en die volgende generasie akademici
Vennootskap vir Afrika se Volgende Generasie Akademici (PANGeA)