Skip to main content

Openbare Pleine blaas lewe in ruimtes tússen vakgebiede

Anders as tradisionele navorsingstrukture, is Openbare Plein-groepe ontwerp as ruimtes in ʼn vroeë ontwikkelingsfase – waar idees getoets, verhoudings gebou en nuwe vorme van samewerking ontwikkel kan word voordat hulle vorm aanneem as formele projekte of strukture. Die inisiatief word gelei deur dr Astrid Treffry-Goatley.

Omhelsing van deelname: Bring gemeenskappe in die hart van navorsing

​Wanneer sosiale kwessies soos ongelykheid, die klimaatkrisis of sistemiese onreg aangespreek word, kan tradisionele navorsingsmetodes daarin faal om werklike...

Wetenskapskommunikasie tot Publieke Betrokkenheid: Maksimalisering van voordele, Vermindering van hindernisse

​In ’n tyd waarin misinformasie vinniger as feite versprei, was dit nog nooit so belangrik vir wetenskaplikes om met die publiek te skakel nie. Van...

Bekendstelling van die LaunchLab CERIBIO - Biotegnologie se nuwe platform in Stellenbosch

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het die opening van die LaunchLab se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) se biotegnologie-laboratorium vir...

Navorsing vir impak: US-groep werk mee aan projek teen dwerggroei

ʼn Innoverende nuwe loodsprojek om dwerggroei in kinders te bestry word binnekort van stapel gestuur met insette deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch...

“Working outside the box”: SU Launches Public Squares Initiative to Foster Transdisciplinary Research at SU

Afrikaans to follow.​ Stellenbosch University (SU) proudly announces the official launch of the Public Squares initiative, a ground-breaking program aimed at...
Subscribe to