Skip to main content

BA in Menslike Hulpbronbestuur

Baccalaureusgraad
ID:
0100_135_L100

Hierdie driejarige program berei jou voor op 'n loopbaan in die bestuur van menslike hulpbronne in organisasies, 'n vermoë waaraan daar tans 'n besondere behoefte in Suid-Afrika is. Jy sal leer om:

mense se gedrag, veral in beroepsverband, te verstaan;
mense se werks- en lewensomstandighede te verbeter;
die Suid-Afrikaanse werkomgewing te verstaan en loopbaangeleenthede te identifiseer;
duidelik en sinvol met mense te kommunikeer;
menslike hulpbronbeplanning, werwing en keuring professioneel te doen; en
arbeidsverhoudingsprobleme te hanteer.

Kontakbesonderhede
Cheryl Richardson
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Ontwikkelingsbestuurder, menslikehulpbronbestuurder, psigometris, bestuurskonsultant en arbeidsverhoudingspraktisyn. Lei tot nagraadse studie in Menslikehulpbronbestuur of Bedryfsielkunde.
Beroepe:
Bestuurder
Konsultant
Sielkundige

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 63% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Huistaal 50%
- Eerste Addisionele Taal 40%
- Wiskunde 50% OF Wiskundige Geletterdheid 70%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry)
- Home Language 50%
- First Additional Language 40% Mathematics 50% OR Mathematical Literacy 70%

German Abitur

University Exemption with 65% average
Language requirements will be satisfied by
meeting the exemption requirements
Maths 4 (Nam 6)

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
Maths 4 on HL or 5 on SL

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
Maths D on AS-Level or C on GCSE/O-Level

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
Maths E on A-Level or C on GCSE/O-Level

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026
Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026