Skip to main content

BA in Geesteswetenskappe

Baccalaureusgraad
ID:
0100_130_L100

Die BA in Geesteswetenskappe is 'n driejarige program wat jou leer om akademies veelsydig en buigsaam te wees en om in 'n groot verskeidenheid beroepe aktuele probleme in Suid-Afrika op te los of te hanteer. Met verdere opleiding kan jy beroepe soos onderwyser (Nagraadse Onderwyssertifikaat), sielkundige, taalwerker (Honneurs en MA in Vertaling), joernalis (BPhil in Joernalistiek) en stadsbeplanner oorweeg.

Kontakbesonderhede
Cheryl Richardson
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

’n Wye vakkeuse wat op een van die twee rigtings hier onder konsentreer. Verdere nagraadse opleiding rus jou toe vir beroepe soos onderwyser, sielkundige, taalpraktisyn, joernalis, en stad- en streeksbeplanner.
Beroepe:
Onderwyser
Sielkundige
Joernalis

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 63% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Huistaal 50%
- Eerste Addisionele Taal 40%

Indien jy Organisatoriese Informatika as ’n universiteitsvak neem, ook:
- Wiskunde 50% OF Wiskundige Geletterdheid 70%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry)
- Home Language 50%
- First Additional Language 40%

If you take Organisational Informatics as a university subject, then also:
- Mathematics 50% OR Mathematical Literacy 70%

German Abitur

University Exemption with 65% average
Language requirements will be satisfied by
meeting the exemption requirements

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 65% average
Language requirements will be satisfied by
meeting the exemption requirements

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026