Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Universiteit Stellenbosch se Africa Open Instituut (AOI) skitter by die onlangse Geestes- en Sosiale Wetenskappe-toekennings
Op 31 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-gebaseerde herri die Toekenning 2022 vir Beste Visualisering / Infografika van die Nasionale Instituut vir Geeste- en Sosiale Wetenskappe ontvang. Die toekenningseremonie in Tshwane is...
Nuwe SSA-entiteite moedig Afrikasamewerking aan
“Inspireer Afrikasamewerking". Dís waarna US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) dié jaar sal streef. Die Sentrum het dié leuse teen die einde van Januarie by sy jaarlikse strategiese beplanning gekies. Die SSA sal sy...
'n Bumperjaar wag
2022 is 'n goeie jaar. Die jaar het blitsvinnig weggespring en vir ons 'n gevoel van normaliteit teruggegee. Ons het minder skermtyd en meer gesigtyd, meer energie en aktiwiteit in ons kantore en wat 'n wonderlike gesig om ons studente en...
Kampussekuriteit skep bewustheid vir studenteveiligheid
Ons Kampussekuriteitspersoneel het gedurende die 2022-verwelkomingstydperk ons nuweling-studente toegespreek oor veiligheid op die Stellenbosch-kampus en in die dorpsgebied. Melany le Roux, bestuurder sekuriteitstelsels en intelligensie, sê...
Dr Ncebakazi Galada sluit aan by Innovus
Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam met haar. Dr. Galada, het 'n MBA en 'n PhD in Biotegnologie. Ncebakazi sluit by...
Grant in sport-leiersrol
Baie geluk aan ons Sporttegnologiebestuurder, Grant van Velden, met die heraanstelling op die USSA Krieket Uitvoerende Komitee as hul hoofsekretaris. Maties-krieketspeler Lehan Botha vergesel hom as studenteverteenwoordiger. "Ek is uiters...
Afrigter Jabulile kry Maties vroue sokker fiks
Jabulile Baloyi, hoofafrigter van Maties se vrouesokker, maak haar nuwe span gereed vir die sokkerseisoen. Sy het uitgebreide ondervinding in vrouesokker aangesien sy beide die onder-20 Suid-Afrikaanse span en USSA spanne by CUCSA/FISU...
Medewerking en medeproduksie van kennis op die sakelys vir die besoek van dr Guido Caniglia
Die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (CST) was bevoorreg om as gasheer op te tree vir dr Guido Caniglia, Direkteur van Wetenskap by die Konrad Lorenz Institute for Evolution and Cognition Research (KLI), met sy hoofkantoor in...
Afrigter Lenise lei junior SA hokkiespan na Afrikabeker
Op negejarige ouderdom het Maties Sport se hoofafrigter vir vrouehokkie begin hokkie speel. Lenise Marais doen vandag steeds haar deel in die ontwikkeling van toekomstige nasionale sterre as hoofafrigter van die Suid-Afrikaanse junior...
Gemengde Leer Koördineerders: Professionele Leer Dag
Die twee-jaarlikse SLT Gemengde Leer Koördineerders (GLK) Professionele Leer dag het te STIAS op 9 Maart 2022 plaasgevind. Te midde van verskeie kollegas wat mekaar in-persoon vir die eerste keer hierdie jaar ontmoet, was die dag gekenmerk...