Popular searches
8245 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ontmoet Jurie Pretorius: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jurie Pretorius. Jurie Pretorius beskryf homself as ’n plaasseun van die...
15de WP-titel in 16 jaar vir Maties Hokkie-vroue
Die Steinhoff Maties Hokkie-vrouespan het die afgelope naweek nie net sy sesde agtereenvolgende Westelike Provinsie-titel gewen nie, maar ook sy 15de titel sedert 2000. Dit was 'n riller-naweek vir enige Maties Hokkie-ondersteuner. Die...
Maties se manshokkiespan maak geskiedenis
Steinhoff Maties se manshokkiespan het vir 'n tweede agtereenvolgende jaar die klub se rekordboeke herskryf. Met hul sege oor WPCC op Sondag, het Maties die WP-liga vir 'n vierde agtereenvolgende jaar gewen. Dit is die eerste keer in die...
Wat weet ons van mammahaaie en hul kleintjies?
Hoe weet die mammahaai watter babahaai is hare, en vir hoe lank bly die babahaai by sy of haar mamma? Hierdie twee vrae van die sewejarige Amelia Duvenage (op die foto hierbo) van Somerset-Wes blyk toe die moeilikste vraag van die aand te...
Kom aan die gang vir Loslitdag
Dit is weer die tyd van die jaar wanneer die gemeenskap en besighede saam staan om bewusmaking oor kwessies van gestremdheid te skep - Loslitdag. Vir vanjaar se Loslitdag-vieringe, word personeel en studente van Universiteit Stellenbosch...
Tuis
Die Universiteit Stellenbosch is ’n vooraanstaande navorsingsinstelling wat kennis, innovasie en transformasie bevorder deur uitnemendheid, inklusiwiteit en impak.
Rugpyn kan voorkom en bestuur word
Rugpyn is ʼn baie algemene probleem wat alle bevolkingsgroepe regoor die wêreld raak. Navorsing het getoon dat een uit elke twee volwassenes en een uit elke drie kinders of tieners in Afrika op enige tydstip probleme met rugpyn ervaar. Daar...
Plaaslike Paralimpiese atlete alles van die beste toegewens
"Gooi mielies!" Dit is die boodskap op die kralebandjie wat Saterdag deur Sean Surmon, hoof van die Hoëprestasie-eenheid by Maties Sport, aan lede van die Maties Parasport-klub wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem, oorhandig is...
Maties gereed vir Varsity Netbal
Maties sal hul 2016 Varsity Netbal-veldtog volgende week tuis afskop wanneer hulle die verdedigende kampioen NWU-Pukke Maandag 5 September in die Coetzenburg-sentrum pak. Die kragmeting gaan waarskynlik herinneringe van die 2015 Varsity...
Sportgeneeskunde neem sprong vorentoe
Droom van toegang vir Jan Alleman gou werklikheid Hy was al 'n konsultant vir die Springbokke, die Proteas en elite sokkerspelers, hy was 'n hoof- mediese beampte by vier Olimpiese en Paralimpiese Speles en hy is Rusland toe as Mark...