Popular searches
8290 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
PowerPoint: ’n Selfhelp Handleiding. Verbeter jou vaardighede teen jou eie tempo.
Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners tot meer gevorderde gebruikers. Hierdie kursus begin met 'n oorsig van PowerPoint...
Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie
Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die Stellenbosch- en Tygebergkampus plaasvind. Skud jou vere reg vir die SWAN Gholfdag...
Politici moet nie xenofobiese geweld aanhits
Politici behoort hulle te weerhou van uitlatings wat xenofobiese geweld aanhits, en moet eerder die gepaste bestaande regsmeganismes gebruik om immigrasie- en vlugtelingverwante probleme te hanteer, skryf dr Callixte Kavuro (Publiekreg) in...
Aanlyn-leer by Maties: goue geleentheid vir nuwe era
* Hierdie meningsartikel het op 21 Julie op Netwerk24 en op 22 Julie in Die Burger verskyn. Op grond van wat die Universiteit Stellenbosch vanjaar geleer het, sien hy besondere geleenthee vir 'n optimale kombinasie van klaskamer- en aanlyn...
Opvoedkunde Studentekomitee gee terug vir Mandeladag
Die Opvoedkunde Studentekomitee (OSK) in samewerking met die Beyond Education-span en Messiah Industries het maskers en handsaniteerders by vyf plaaslike laerskole oorhanding om Mandeladag te vier. Die skole sluit in Kayamandi Primêr...
Toekenning baat vernuwende geletterdheidsintervensie
Professor Daleen Klop en Monique Visser, dosente by die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie, is deel van ʼn internasionale navorsingspan wat onlangs ʼn toekenning van £265 732 (ongeveer R5.7 miljoen) ontvang het van die Britse Akademie om...
MGD bied meer virtuele Mandela-dag geleenthede vir studente
Matie Gemeenskapsdienste (MGD) bied twee bykomende virtuele geleenthede vir studente aan op 29 en 31 Julie as deel van die maand-lange viering van Mandela-dag. Die gebeure het afgeskop op 17 Julie – 'n dag voor Mandela se verjaarsdag – met...
Remembering our colleague and friend Eduardo Shimahara (fondly known as Shima)
It is with the heaviest of hearts that we at the SPL share that our colleague and friend Shima has passed away. Eduardo Shimahara (fondly known as Shima) was born in Brazil and has been living in Cape Town since 2013. He left a career as a...
World Hepatitis Day 2020
Worldwide, 290 million people are living with viral hepatitis unaware (1). On World Hepatitis Day, 28 July, we call on people from across the world to take action and raise awareness. Nine in ten people living with viral hepatitis do not...
Die SciMathUS-studente is terug op kampus
Dit is nodeloos om te noem dat 2020 sover nog nét skokkend vir Suid-Afrika en die res van die wêreld was. Die Covid-19 pandemie het verder die akademiese wêreld op 'n ondenkbare vlak ontwrig. Ons het onsself in 'n situasie bevind waar ons...