Popular searches
8331 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Taryn Young: New hoof se visie vir Globale Gesondheid
Leierskap neem baie verskillende vorme aan. Party mense streef na individuele uitnemendheid sodat ander hulle voorbeeld kan volg; ander verkies om op samewerkende inisiatiewe te fokus om sodoende ʼn hoogsbekwame span te bou. En dan is daar...
AvOL konferensie 2020: 4 November 2020
Ons stel graag die eerste virtuele Universiteit Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie bekend. Ons nooi u hartlik uit om die 2020 virtuele konferensie van die gerief van u eie woning of kantoor by te woon. Dit vind...
Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente
Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die riviermond maanskynwurm, ('n gewilde aasspesie in die Wes-Kaap) tydens die...
Studente speel ʼn integrale rol in die lewering van gesondheidsorg: bevindinge van Suid-Afrika
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn . Lees die volle artikel hier . Berigte van regoor die wêreld dui daarop dat die tekort aan professionele gesondheidsorgpraktisyns in openbare gesondheidsorgstelsels vererger sal...
Studie toon leierskap kan onderwyskrisis in SA teenwerk
'n Studie deur 'n navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe toon hoe skoolleierskap 'n kritieke rol kan speel om die akademiese prestasie van leerders in Suid-Afrika te verbeter. Die land se ekonomiese ongelykheid en...
Oorbevolking, klimaatskrisis kan ons oorweldig
Saterdag 11 Julie is Wêreldbevolkingsdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maveric k (6 Julie) skryf prof Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) dat ons nou moet optree om te verhoed dat ons later deur oorbevolking en...
US Dataskool het ‘mededingende voorsprong’, sê nuwe stuurman
Prof Kanshukan Rajaratnam het onlangs by die Universiteit Stellenbosch aangesluit as die nuwe direkteur van die US se nuutgevestigde Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke. En hy was van die afskop af bemoedig deur “hoe belangrik die...
Academici dink na oor die skuif na Noodafstandsonderrig gedurende Semester 1
Hierdie artikel is tans slegs in Engels beskikbaar, ons vra om verskoning vir enige ongerief. Kontak asseblief vir Claudia Swart ([email protected]) vir enige navrae.
MGD bied 67-minuut virtuele Mandeladag-viering
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) neem sy Mandeladag-aktiwiteite vandeesmaand aanlyn met 'n virtuele bespreking van 67 minute oor “Personeel-welstand tydens COVID-19 en daarna" wat dit afskop op 17 Julie. MGD is in die Afdeling vir Sosiale...
Skenking verseker voortsetting van US-sertifikaatprogram
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sertifikaatprogram (SP) in Musiekgeletterdheid het geld ontvang om ten spyte van die nasionale staat van inperking die voltooiing van die akademiese jaar te verseker. Volgens Pamela Kierman, 'n senior...