Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Rektor en NOS-studente kry praktiese ervaring in laboratorium
Prof Wim de Villiers, Rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs saam met die Nagraade Onderwyssertifikaat- (NOS-) studente wat spesialiseer in die skoolvak Natuurwetenskap 'n klas by in die Departement Chemie en...
‘Besigheid is ’n oefening in gesonde verstand’
Die stigter van Mantelli’s biskuitjies, Simon Mantell, het verlede Vrydag ’n Leader’s Angle-aanbieding oor die onderwerp “Turning obstacles into opportunities” by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) gehou. Hy glo...
FGGW verbind tot die skep van ‘n inklusiewe leeromgewing
As deel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se voortgesette verbintenis om die kampuskultuur te verander, is dr Maria Christodoulou onlangs as die fakulteit se lewensafrigter vir interpersoonlike verhoudinge aangestel...
Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe
Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe en vir meer as 17 jaar voorsitter van die...
Nuwe kantoor bevorder doktorale studies
'n Toegewyde Doktorale Kantoor is by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig om die toenemende aantal doktorale studente aan die fakulteit te ondersteun. Dr Jyothi Chabilall...
Du Toit breek wêreldrekord in Switserland
Die Maties Parasport-atleet en onderwysstudent Charl du Toit het 'n droomnaweek op die baan beleef toe hy die wêreldrekord in die 100m (T37) gebreek het by die IPC Atletiek Grand Prix-kompetisie wat van 27-29 Mei in Nottwill, Switserland...
Projek Zero-inisiatief open deure tot universiteit
Hulle moet kophou met die uitdagings wat eksamen, toetse, 'n hoë werklading en die aanpassing om 'n student aan die Universiteit Stellenbosch te wees én in 'n koshuis te bly, bied. Maar te danke aan die Projek Zero-inisiatief hoef 'n groep...
Eerste rolstoelatlete voltooi Comrades
Anita Engelbrecht, 'n student van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Chaeli Mycroft het die eerste rolstoelatlete geword wat die Comrades Marathon suksesvol saam met hul hardloopspanne aflê. Die volgende artikel van 30...
US-studente gekies vir gesogte leierskapsprogram
Vyf Maties sal binnekort na Washington vertrek om aan 'n gesogte internasionale leierskap ontwikkelingsprogram deel te neem. Die program, die Suid-Afrika-Washington Internasionale Program (SAWIP), is 'n inisiatief van die Washington-Ierland...
Twee Maties op pad na Engeland vir 0.20-rugbytoernooi
Niks wat die moeite werd is, is maklik nie… Dit is die oortuiging waaraan Edwill van der Merwe, eerstejaarstudent in die Departement Sportwetenskap en Junior Springbok-rugbyspeler, vashou as dinge moeilik raak. Van der Merwe en sy...