Musiekbiblioteek
Die Musiekbiblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat
Departementele biblioteke
Departementele versamelings vorm deel van die Biblioteek- en Inligtingsdiens se groep biblioteke.
lnlewering van tesis en proefskrif
Tesisse en proefskrifte moet geskep word soos uiteengesit in die Algemene Jaarboek van die University Stellenbosch.
Voldoen aan kopieregvereistes
Kopiereg beskerm die regte van skrywers, uitvoerende kunstenaars, vervaardigers en uitsaaiers, en dra by tot ’n land se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.
Afkampus- elektroniese toegang
afkampus- elektroniese toegang, universiteit stellenbosch biblioteek, sunsearch, biblioteek toegang, elektroniese bronne, primo,
Statistiese opsomming
Die statistiese opsomming gee 'n oorsig van ons versamelings en aanbieding van data (statistieke) wat die biblioteek se gebruik, hulpbronne en dienste, fisiese besoekersgetalle, programbywoning wat ons gebruikersbehoeftes toon.
Publikasies
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens lewer jaarliks 'n jaarverslag op wat 'n omvattende oorsig gee van die jaar se akademiese en navorsingsaktiwiteite.
Gehalteversekering
Gehalteversekering vloei deur al die aktiwiteite van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch.
Inligting oor ons
Vind kontakinligting of leer omtrent die prestasies van en geleenthede deur die Biblioteek aangebied.