Gewilde soek terme
8087 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
KI en sosiaal-bewuste pedagogieë
Hierdie kursus bied aan akademici wat aan die US klasgee die geleentheid om hulle kennis en begrip van die rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die verskillende pedagogiese benaderings speel, te verbreed, met die fokus op die...
Navorsing
Lees meer oor SLT-navorsing in digitale onderrig en leer en innoverende pedagogie.
Skenking
Die Fakulteit Ingenieurswese nooi jou uit om ons ingenieurstudente in nood te ondersteun deur SnapScan te gebruik.
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys
Wêreldtelekommunikasie- en Inligtingsgemeenskapsdag word jaarliks op 17 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf dr Sonja Strydom van die Sentrum vir Leertegnologieë dat nog baie in Suid-Afrika gedoen moet word om die...
Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon
SLT en sy personeellede erken die belangrike rol van sosiale bewustheid en verantwoordelikheid. As deel van ons praktiese bydrae buite die grense van die sentrum, is ons besig met 'n gesamentlike poging met Hoërskool Gordon in Somerset-Wes...
Studente
Studente
Jaarboeke
Jaarboeke vir akademiese inligting.