Popular searches
330 resultate gevind
Stellenbosch University
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
Amogelang Moagi het ’n baccalaureusgraad in arbeidsterapie verwerf. Sy moes ’n traumatiese aanranding, heupoperasie, en haar moeder se dood oorkom. Sy dra die graad op aan haar moeder.
Stellenbosch University
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Kommunikasieleier voltooi 'n PhD wat ondersoek hoe joernalistiek geestesgesondheidsnarratiewe in Suid-Afrika vorm. De Vries omskep persoonlike verlies en geleefde ervaring in 'n studie wat is in sorg, empatie en verantwoordelikheid...
Stellenbosch University
Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz
Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz, wat vandeesweek haar honneursgraad in skryf en regie ontvang het, het ʼn baie...
Stellenbosch University
Leka oorkom lewensgevaarlike siekte om meestersgraad te verwerf
Vroeg een Sondagoggend verlede jaar het die 26-jarige Leka Mhlophe, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), wakker geword en opgestaan om, soos sy gewoonlik doen, haar wasgoed te was. Maar hierdie Sondagoggend sou...
Stellenbosch University
'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus
In 'n roerende voorbeeld van die krag van onderwys is 'n gevangenis einde verlede jaar in 'n baken van vryheid en hoop omskep. Die merkwaardige "gradeplegtigheid" by die Brandvlei Maksimum Korrektiewe Sentrum naby Worcester was die...
Stellenbosch University
Francisca Darkoh: Deernis versinnebeeld, een bord kos op ʼn slag
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
Eerste kohort Lisa Maskell-genote van Nagraadse Skool ontvang hulle PhD's
Die eerste vyf Lisa Maskell-genote van die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe het Donderdag, 22 Maart, hulle PhD-grade ontvang. Die Lisa Maskell-genootskappe word deur die Gerda Henkel-stigting in Duitsland toegeken. Die...
Stellenbosch University
POCA-wet tandeloos teen bendes, meen kenner
Wat het inwoners van die Kaapse Vlakte, Westbury in Johannesburg en die Noordelike gebiede van Port Elizabeth in gemeen? Hulle leef in konstante vrees omdat bendelede daagliks mekaar en onskuldig mense doodskiet. En hoewel baie oplossings...
Stellenbosch University
US Departement Bos- en Houtkunde lewer rekordgetal PhD’s
Van die inheemse Suid-Kaapse woude tot in Tanzanië, van die Miombo-gebied in Zambië tot in Noord-Ethiopië en Wes-Afrika - dit is waar die navorsing van die ses nuwe PhD-graduandi van Departement Bos en Houtkunde aan die Universiteit...
Stellenbosch University
‘Oprah het die trajek van my lewe verander’ – pas gegradueerde dokter
Jare gelede, toe sy nog ʼn kind was en in die vroeë oggendure buite ʼn Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo Theepe haarself stilweg belowe sy gaan eendag ʼn dokter word. “Een van my...