Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Rektor doen 'n beroep op Maties om standpunt in te neem vir sosiale geregtigheid
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het in 'n video 'n beroep op alle studente en personeel gedoen om standpunt in te neem teen sosiale ongeregtigheid. Dit kom na 'n klag van verkragting die...
SA se batebestuursbedryf baat by ooreenkoms tussen Schroders en US
Verteenwoordigers van die batebestuurbedryf in Suid-Afrika het hierdie week in Stellenbosch byeengekom vir die eerste seminaar wat deur die batebestuurfirma Schroders, in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap...
Wetenskap-, AgriWetenskappe-, Gesondheidswetenskappe-studente seëvier in US se FameLab-uitdun
Tallulah Glasby, 'n meestersgraadstudent in mikro-ekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die US-uitdun van die 2024 nasionale FameLab-kompetisie gewen. Die geleentheid is Woensdag (8 Mei) by die US LaunchLab gehou. Eduard...
FGGW Sosiale Impak-verslag: Genesing buite die klaskamer
Lees die volle artikel in Engels.
Polimeerinnoveerder help transformeer wêreld van geneeskunde
Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ʼn mediese dokter te word, het dr Gestél Kuyler van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) besluit om ʼn ander pad te volg wat haar passie om lewens te...
Twee FGGW-professore ontvang gesogte Fulbright-beurse
Lees die volle artikel in Engels.
Navorsers kry nie meer maklik toegang tot sosialemedia-data
In onlangse jare het sosialemedia-platforms navorsers se toegang tot hul toepassingsprogrammeringskoppelvlakke (API's) beperk. Hierdie API's stel navorsers in staat om data oor gebruikersinteraksies, inhoud en tendense op ʼn gestruktureerde...
Auxin: Die Uitdagings van die Transformasie van Kurrikulums: Besinnings deur ʼn interdissiplinêre praktykgemeenskap
U word genooi na die veerde OLA (Onderrig-Leer-Assessering) Auxin seminaar van 2024, aangebied deur die Sentrum van Onderrig en Leer: Spreker: Dr. Ruenda Loots, Dr. Jerome Joorst, Dr. Jennifer Feldman, Dr. Gerda Dullart, Dr. Anthea...
BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe
'n Handjie vol BSc-alumni en hul gesinne is onlangs getrakteer op een van twee begeleide toere: een van die laboratorium in die Department Fisika waar met vasgevangde ione geëksperimenteer word; of die ander na die werk wat onder die...
Studente bespreek verkragtingskultuur
Nagenoeg 300 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 29 Maart 2016 oor die etensuur op die Rooiplein bymekaargekom om verkragtingskultuur te bespreek. ʼn Memorandum met eise is ook aan bestuursverteenwoordigers oorhandig...