8438 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen
Oudregter Edwin Cameron, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, is op Woensdag 18 Mei formeel ingehuldig as Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US). Die plegtigheid is in die Kruiskerk op die Universiteit se...
Stellenbosch University
US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van 'n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus. Die Rektor en bestuur van die Universiteit veroordeel alle vorme van misdaad en enige...
Stellenbosch University
Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais
Beste studente Verlede naweek, in die vroeë oggendure, het 'n wit student in Huis Marais 'n swart student se kamer binnegedring en op sy besittings geurineer. Alhoewel nie die slagoffer of die oortreder 'n student in ons fakulteit is nie...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Monica du Toit
Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n vervelige oomblik by die werk gehad nie. Hierdie US-alumna is die ResEd-koördineerder...
Stellenbosch University
Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande
Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “Brandveiligheidsingenieurswese – waar fisika en...
Stellenbosch University
US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg
In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n prysenswaardige prestasie deur 'n beskeie Universiteit Stellenbosch (US) student...
Stellenbosch University
Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares
Prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “ Ingenieurswese vir Afrika: Ons Internet van Dinge" gelewer. Booysen het met die...
Stellenbosch University
Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums
Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums Restitusie – die teruggawe van verlore of gesteelde items aan ʼn regmatige eienaar – was sentraal tot ʼn bespreking getiteld Afrika‑museums: Die kwessie van die museum...
Stellenbosch University
Gevorderde program in volhoubare ontwikkeling bekend gestel
In 'n poging om entrepreneurs te lewer wat tot 'n regverdige en volhoubare toekoms in Suid-Afrika kan bydra, het die Universiteit Stellenbosch onlangs aangekondig dat 'n nuwe program, 'n gevorderde diploma in volhoubare ontwikkeling, vanaf...
Stellenbosch University
Eksamens uitgestel met een week
Beste personeellede en studente Die afgelope week was baie moeilik en traumaties vir ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap. Ons is hartseer en ontsteld oor die voorvalle op ons kampus. Ons veroordeel nogmaals ten seerste wat by Huis...