Skip to main content

Stellies Shake Out omskep Donderdagaande in gemeenskapsavontuur

Elke Donderdagaand om 18:00 kom tientalle hardlopers, toegerus met koplampe, by Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch byeen vir hul weeklikse roetedraf (trail run...

Innovasie en diversiteit die uitblinkers by die 2024 Dataskool ‘Hackathon’

​Die onlangse hackathon wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke gereël is, was 'n uitsonderlike ervaring en 'n...

Beleidmaking herbedink in die era van KI

Prof Willem Fourie van die Universiteit Stellenbosch (US) het einde Oktober aan Meta se “Open Innovation AI Research Community Annual Research Workshop" by Meta...

Verklaring - Aanstelling van 'n onafhanklike paneel om kwessies rakende "Wilgenhof-verslag" te ondersoek

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering op 1 November 2024 die lede van die Universiteit se Sosiale en Besigheidsetiekkomitee en...

US se voorste navorsers en innoveerders vereer

Met die einde van die akademiese jaar in sig, was die Navorsings- en Innovasietoekennings wat op 31 Oktober aangebied is, ʼn gepaste manier om die prestasies van...

Stellenbosch Universiteit hou sy eerste Japanse Rolprentfees: ’n Naweek van Kulturele Onderdompeling

​Stellenbosch Universiteit het die afgelope naweek ’n opwindende mylpaal bereik deur die 30ste Japanse Rolprentfees aan te bied, ’n eerste vir die instelling...

Mediese navorsings-uitnemendheid: 'n Dekade van leierskap

Ná meer as 'n dekade as Vise-dekaan: Navorsing en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

US-student gesels met prins William oor klimaatsverandering-uitdagings

​Lesedi Monnanyane, ʼn student aan die Universiteit Stellenbosch, het as een van Afrika se top 100-deelnemers aan die Earthshot-prys se Jeugprogram ʼn een keer in...
Subscribe to