Skip to main content

Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n...

2024 Annual Report of the School of Accountancy

Geen Afrikaanse weergawe van hierdie artikel.

US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat...

Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding

'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat 'n veiliger, doeltreffender en omkeerbare voorbehoedmiddel vir mans binne bereik is. Kyla Raoult...

Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade

Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die filantroop en entrepreneur, Wendy Ackerman, en die bekroonde roman- en kortverhaalskrywer, Damon...

US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer

​Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit...

Uittredende prof Razeen Davids bevorder nefrologie in Afrika

Prof Razeen Davids, die Hoof van die Afdeling Nefrologie in die Universiteit Stellenbosch se Departement Geneeskunde, sien uit na sy aftrede aan die einde van...

Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek

Hulle is verseker die twee mees herkenbare eerstejaar rekenaarwetenskapstudente in Suid-Afrika. Veer Gosai (19) en Joel Cedras (18), eerstejaarstudente aan die...

Stampvol gradeplegtigheidsweek vir US met rekordoes kwalifikasies

​Die Universiteit Stellenbosch sien uit na 'n baie besige gradeweek en is besig met voorbereidings om 5 865 kwalifikasies – die hoogste aantal Desember...

€7,5 miljoen vir navorsing wat wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap kombineer

​Prof. Florian Luca, 'n getalteoretikus verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe, is een van drie hoofnavorsers wat...
Subscribe to