Skip to main content

SAMEWERKING TUSSEN US-UITRUILSTUDENT EN SPAANSE STUDIELEIER DRA BY TOT WÊRELDWYE STREWE NA VOLHOUBARE ENERGIE

Die internasionalisering van hoër onderwys het die afgelope dekade in 'n formidabele werktuig vir verandering ontwikkel. Oorgrensonderwys behels lank nie meer...

Om te besluit wie se lewens regtig in 'n pandemie saak maak

Suid-Afrikaners met gestremdhede moet ook gelyke toegang tot lewensnoodsaaklike gesondheidsorg gedurende die COVID-19-pandemie hê. Dit is die pleidooi van prof...

COVID-19: Beroep op vrywilligers

Beste Kollegas, Studente en Alumni Ons gaan almal voort om aan te pas by die nuwe werklikhede wat meegebring is deur die COVID-19 pandemie terwyl dit soveel...

COVID-19 verg kophou op ’n oorsese studente-uitruil

Baie Maties droom van 'n semesteruitruil oorsee. Dit bied immers 'n opwindende geleentheid om nuwe mense te ontmoet, verskillende wêrelddele te verken, jou in...

Gedragswetenskap en die potensiaal om ons reaksie op COVID-19 te lei

​ Hierdie artikel is oorspronklik op Daily Maverick gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .

Mening: Insekboerdery kan die aarde ‘n ruskans help gee

Die natuur se reaksie op die aansienlike daling in menslike aktiwiteite weens Covid-19-verwante inperkingsregulasies noop talle kenners wêreldwyd om uit te wys...

Inisiatiewe vir studentehulp skep gelyke geleenthede by US

​Die Universiteit Stellenbosch (SU) het #Action4Inclusion by hul groeiende lys van studentehulp-inisiatiewe gevoeg wat gemik is op akademiese insluiting en die...

US verskaf studente-ondersteuning tydens COVID-19-pandemie

​Terwyl die wêreld voortgaan om met die COVID-19-pandemie te worstel, moes hoëronderwysinrigtings met innoverende maniere vorendag kom om te verseker dat...

‘Te min, te laat’ – koronavirus-meningsartikel deur proff Wim de Villiers en Eugene Cloete

Hierdie meningsartikel het op 14 Mei 2020 in Daily Maverick verskyn. Klik hier vir die gepubliseerde weergawe aanlyn, of lees die vertaling van die volledige...

Hypertension: the silent killer

Do not wait for symptoms to appear, high blood pressure is real…! Hypertension (high or raised blood pressure) is a condition in which the blood vessels have...
Subscribe to