Skip to main content

Matie-broers werk saam met regering om COVID-19 te beveg

COVID-19 het reg oor die wêreld verwoesting gesaai, nasies tot stilstand gedwing en ekonomieë aan flarde gelaat. In Suid-Afrika is dit nie anders nie, soos...

Ramprisikonetwerk Periperi U spring in om COVID-19 in Afrika te help bestry

Die Afrikabevolking is die snels groeiende ter wêreld. Die vasteland sal oor die volgende twee dekades byna die helfte van die wêreld se totale bevolkingsgroei...

First serial block-face microscope in SA at Tygerberg Campus

The Electron Microscopy (EM) unit has added a new member to their family - the ThermoFischer Apreo VolumeScope scanning electron microscope (or just the Apreo...

Sosiale media: dink twee keer voordat jy dit deel

​​Sosiale media, onder baie ander tegnologiese vooruitgang, is 'n 21ste-eeuse verskynsel. Dit het integraal geword in die kommunikasie en verbinding van mense...

US, Radio KC soek saam na energie-oplossings

Getrou aan sy verbintenis om maatskaplike, kulturele, omgewings- en ekonomiese ontwikkeling en verandering in gemeenskappe te bewerkstellig, het die...

Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid nodig vir vrye vloei van inligting

'n Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid is nodig om ons grondwetlike regte tot die toegang, ontvangs en uitgee van inligting wat in openbare belang is...

Omgee vir kollegas lei tot PhD

ʼn Liefde vir die mense saam met wie sy werk en 'n behoefte om hulle gesonde keuses te sien maak om chroniese siektes te voorkom en beheer, was die motivering...

US betreur afsterwe van prof Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel

Die Universiteit Stellenbosch betreur die afsterwe van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel vandag (19 Mei 2020) aan komplikasies ná 'n onlangse operasie. Prof...

COVID-19: Sonder gemeenskappe is optrede tot mislukking gedoem

Met die Wes-Kaap nou aan die voorpunt van bevestigde COVID-19 infeksies in die land, word die meeste gevalle in die arm, oorbevolkte informele woongebiede van...

Alumnus gee leerders toegang tot gratis aanlynlesse

Toe skole regoor die land vroeër vanjaar gesluit het weens die COVID-19-pandemie, was die meeste ouers paniekerig oor die impak op hul kinders se akademiese...
Subscribe to