Skip to main content

Niewinsgewende organisasies sukkel gedurende COVID-19-inperking

Niewinsgewende organisasies speel 'n noodsaaklike rol in verskeie sektore en gemeenskappe, maar sommige staar die moontlikheid van sluiting in die gesig...

Boek: Suid-Afrika ná COVID-19

​I n 'South Africa Beyond Covid-19', 31 plaaslike denkleiers - waaronder prof Servaas van der Berg van US se Departement Ekonomie - ondersoek die nadraai van...

Nuwe boek is skatkis van inligting oor indringerspesies

Indien jy bekommerd is oor indringerspesies of nog altyd meer oor hulle wou weet, is 'n nuwe boek wat oor alle aspekte van biologiese indringing in Suid-Afrika...

Aanlyn psigometriese assessering

Voornemende studente word gekonfronteer met 'n wye verskeidenheid program- en loopbaanopsies. Dit is beslis 'n voorreg, maar ook soms 'n uitdaging wat tot...

Top kliniese assistent van Maties ontvang gesogte plastiese chirurgie-medalje

Dr Mosadi Mahoko, 'n kliniese assistent in die Afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe Chrirurgie vier 'n dubbele prestasie tydens hierdie tyd van inperking: nie...

COVID-19-hulppakette sluit vlugtelinge en asielsoekers uit

Hoewel hulle in Suid-Afrika deur die reg beskerm word, is vlugtelinge en asielsoekers eenkant toe gestoot as dit kom by die uitdeel van COVID-19-hulppakkette...

US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend

Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie...

Unieke etnobotaniese versameling aan Universiteit Stellenbosch geskenk

​'n Besonder waardevolle, ryk en unieke manuskripversameling is onlangs aan die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens geskenk. Die Maguire...

Nuwe aanstelling dryf transformasie personeel-opleiding aan die US

​Katlego Letlonkane is onlangs as Programbestuurder: Kapasiteitsontwikkeling in die Afdeling Menslike Hulpbronne (MHB) se Eenheid vir Gelyke Indiensneming en...

Maskers verpligtend in sommige Afrika lande: belangrike vrae beantwoord

​ Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier .
Subscribe to