Skip to main content

US nooi studente om in te skryf vir hackathon

Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi studente uit om nou in te skryf vir sy derde jaarlikse hackathon-uitdaging. Weens die voortslepende COVID-19-pandemie...

Aanlyn-onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem

Aanlyn-onderrig-, leer- en assesseringspraktyke wat gedurende die COVID-19-pandemie gebruik word, moet ook studente met gestremdhede en dié met minder...

Afrika viool klanke

Hout wat vir musiekinstrumente gebruik word, moet aan sekere fisiese en akoestiese eienskappe voldoen, en nie alle houtsoorte is geskik as toonhout nie. Terwyl...

Dit vat 'n dorpie om ʼn kind groot te maak.

​Dit neem ʼn dorpie om ʼn kind groot te maak. Deur sy lewe het Elvin Hendricks stuk-stuk sy eie dorpie met inwoners gevul. Dit is deels aan hierdie groep mense...

Toekenning sal 'betekenisvolle bydrae' maak tot versorging van mense met beroerte

'n R2.2 miljoen navorsingstoekenning van die Britse Nasionale Instituut vir Gesondheidsnavorsing (NIHR) sal professor Quinette Louw een stap nader bring aan...

Virtuele konferensie ondersoek rol van kunste in vrede en versoening

Die Universiteit Stellenbosch (US) was onlangs gasheer vir 'n internasionale konferensie met die tema, Art in Peace and Reconciliation: A Transnational...

Studente skryf oor jeugkwessies

Ter viering van Jeugdag (16 Junie) en Jeugmaand, skryf studente Connor Bam (Geesteswetenskappe) en Tian Alberts (Regte) vir onderskeidelik Mail & Guardian en...

Ons sal sáám ʼn post-COVID-19-wêreld moet bou

Ons sal saam ʼn beter, meer gebalanseerde en meer deernisvolle wêreld moet bou wanneer die COVID-19-pandemie verby is, skryf prof Arnold Smit van die...

US se diversiteitsontwikkelingsprogram aanlyn voortgesit

​Die Siyakhula Diversiteitsontwikkelingsprogram van die Universiteit Stellenbosch (US), wat nou die Siyakhula Live-reeks genoem word, gaan in die tweede...
Subscribe to