Skip to main content

Aflandige windenergie kan SA se elektrisiteitskorte help verlig

Ons maak steeds baie swaar staat op steenkool om elektrisiteit op te wek. Met ons verouderde aantal steenkoolaangedrewe kragstasies moet ons dalk ons...

Internasionale Vrouedag: Geslagsongelykheid moet gestop word

Internasionale Vrouedag is Maandag (8 Maart) gevier. In meningsartikels vir die media, voer Proff Juliana Claassens (Departement Ou en Nuwe Testament) en Soraya...

Institusionele ooptoegangooreenkomste en -befondsing

​Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat ons ooreenkomste met 'n paar uitgewers aangegaan het wat dit vir navorsers makliker maak om...

Pandemie bring ontwrigting en onsekerheid, maar ook geleenthede

Hoewel die Covid-19-pandemie baie ontwrigting en onsekerheid veroorsaak het, het dit ook vele geleenthede gebring wat ons moet aangryp en ten volle moet benut...

Age constraint for the Moreno Hill Formation (Zuni Basin) by CA-TIMS & LA-ICP-MS detrital zircon geochronology

Scattered exposures of Cretaceous sediments in remote portions of western New Mexico include the muddy slopes and cliff-forming sandstones of the Moreno Hill...

Eerstejaars in eerste virtuele verwelkoming aangemoedig om diversiteit te omarm

Eerstejaar-studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is die eerste keer in die geskiedenis virtueel...

US-taalbeleid word in 2021 hersien

Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié...

Avontuurspeletjie vir Navorsingsdatabestuur bekendgestel

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie aan. Die NDB speletjie is 'n...

SciMathUS-topstudent mik vir volgende doelwit

​“Werk hard, werk slim. Gaan sit en studeer elke dag. Ken jou droom" Dit is die raad van Thabo Mthombeni, die topstudent van die Universiteit Stellenbosch (US)...

Beste universiteite in SA vir finansies, ingenieurswese en regte

Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business...
Subscribe to