Skip to main content
Beste universiteite in SA vir finansies, ingenieurswese en regte
Image by:

Beste universiteite in SA vir finansies, ingenieurswese en regte

Business Insider SA
08 Maart 2021

Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business Insider South Africa gepubliseer.

  • Die jaarlikse QS World University Rankings by Subject het sommige Suid-Afrikaanse kursusse as van die beste in die wêreld geklassifiseer.
  • Twee programme in myn- en mineraalingenieurswese is onder die 50 beste programme. 
  • Die Universiteit van Pretoria het die top 150 gehaal in rekeningkunde en finansies.