Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Vineyards in Stellenbosch with mountains in the background.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog

ʼn Span navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Landbounavorsingsraad het die eerste keer die DNS van ʼn stokkerige gewas in Afrika suksesvol...
Lees verder
“Terugkyk is vorentoe kyk” – die volgende 30 jaar van internasionalisering by die US

“Terugkyk is vorentoe kyk” – die volgende 30 jaar van internasionalisering by die US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar 30 jaar van internasionalisering. Terselfdertyd berei US Internasionaal voor vir 'n eksterne...

Lees verder
Internasionale Geletterdheidsdag: Innoverende onderrigmetodes kan help om leeskrisis op te los

Internasionale Geletterdheidsdag: Innoverende onderrigmetodes kan help om leeskrisis op te los

Internasionale Geletterdheidsdag word jaarliks op 8 September gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement...

Lees verder
Van sokkerspeler to PhD-kandidaat

Van sokkerspeler to PhD-kandidaat

Lees die volledige storie in Engels.

Lees verder
Prof Tulio de Oliveira lewer belangrike bydrae in die stryd teen pandemies

Prof Tulio de Oliveira lewer belangrike bydrae in die stryd teen pandemies

Die wêreldbekende bioinformatikus, prof Tulio de Oliveira, Direkteur van die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap...

Lees verder
Navorsers benut spraaktegnologie om leerders se leesvaardighede te verbeter

Navorsers benut spraaktegnologie om leerders se leesvaardighede te verbeter

Ons vieringe op Internasionale Geletterdheidsdag (8 September) mag dalk vanjaar ietwat oorskadu word deur die massiewe leesprobleem wat ons in die gesig staar...

Lees verder