Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Vineyards in Stellenbosch with mountains in the background.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog

ʼn Span navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Landbounavorsingsraad het die eerste keer die DNS van ʼn stokkerige gewas in Afrika suksesvol...
Lees verder
Hoe sê? Konke kulungile! Taalwerksessie lei tot fassinerende insigte

Hoe sê? Konke kulungile! Taalwerksessie lei tot fassinerende insigte

​In watter taal maak jy jou inkopielys? Watter uitdrukking in 'n ander taal behalwe jou moedertaal gebruik jy gereeld? Beïnvloed taal jou daaglikse...

Lees verder
Spelgebaseerde assessering as alternatief vir die standaard toets

Spelgebaseerde assessering as alternatief vir die standaard toets

'n Nuwe manier van leer en assessering is deur Delecia Davids, 'n dosent in Fakulteit Opvoedkunde, ontwerp. Davids het 'n spelgebaseerde manier van leer en...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin vier sy eeufees tydens Woordfees 2023

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin vier sy eeufees tydens Woordfees 2023

​Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota...

Lees verder
Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon

Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon

​'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US...

Lees verder
US-studie kan help om middelweerstandige TB vinniger te diagnoseer

US-studie kan help om middelweerstandige TB vinniger te diagnoseer

Middelweerstandige tuberkulose (DR-TB) hou 'n wêreldwye gesondheidsbedreiging in weens die hoë sterftesyfer, koste van behandeling en die oordragsrisiko. Daar...

Lees verder
Netwerke neem internasionalisering vorentoe

Netwerke neem internasionalisering vorentoe

Die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) het in Augustus sy 25ste bestaansjaar in Hirosjima, Japan, gevier. Dit was 'n heuglike geleentheid, veral...

Lees verder