Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of judge’s gavel on a law textbook for criminal and civil laws in a library.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Stygende nalatigheidseise bedreig gesondheidsorgtoegang, staatsbronne in SA

Die aantal eise vir skadevergoeding teen die staat vir skade wat deur mediese nalatigheid veroorsaak is, asook die waardes van hierdie eise het die afgelope...
Lees verder
Suid-Afrikaanse Gebaretaal moet op alle terreine van die samelewing bevorder word.

Suid-Afrikaanse Gebaretaal moet op alle terreine van die samelewing bevorder word.

September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid met die Internasionale Dag vir Gebaretale wat op 23 September en die Internasionale Week vir Dowes...

Lees verder
Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning

Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning

Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is...

Lees verder
Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig

Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig

Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid...

Lees verder
‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024

‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024

​Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer...

Lees verder
Prof Susana Clusella-Trullas ondersoek koudbloedige diere se reaksie op klimaatsverandering

Prof Susana Clusella-Trullas ondersoek koudbloedige diere se reaksie op klimaatsverandering

​Prof Susana Clusella-Trullas van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op 19 September 2023 gelewer. Die...

Lees verder
Hidden Years-musiekargief: Ontdek ’n musiekskat by die US op Erfenisdag

Hidden Years-musiekargief: Ontdek ’n musiekskat by die US op Erfenisdag

Erfenisdag, wat jaarliks op 24 September gevier word, is die ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners om hulle te verheug in en herinneringe op te haal oor ons...

Lees verder