Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of judge’s gavel on a law textbook for criminal and civil laws in a library.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Stygende nalatigheidseise bedreig gesondheidsorgtoegang, staatsbronne in SA

Die aantal eise vir skadevergoeding teen die staat vir skade wat deur mediese nalatigheid veroorsaak is, asook die waardes van hierdie eise het die afgelope...
Lees verder
Prof Ilse Feinauer lei SAAWK

Prof Ilse Feinauer lei SAAWK

​Prof Ilse Feinauer, die bekleër van die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk, is to die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...

Lees verder
Ontmoet ons nuutverkose SR lede vir 2024!

Ontmoet ons nuutverkose SR lede vir 2024!

Ons nuwe Studenteraad is pas verkies, met Phiwokuhle Qabaka, vorige SR sekretaris-generaal, wat ingestem is as Voorsitter.

Die nuwe Studenteraad is...

Lees verder
Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?

Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?

Daar was nog nooit 'n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die...

Lees verder
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys

Institusionele nuus

US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-)...

Lees verder
Prof Henry Mbaya se navorsing belig rol van Anglikaanse Kerk in SA

Prof Henry Mbaya se navorsing belig rol van Anglikaanse Kerk in SA

Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26...

Lees verder
Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim

Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim

Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te...

Lees verder