Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of judge’s gavel on a law textbook for criminal and civil laws in a library.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Stygende nalatigheidseise bedreig gesondheidsorgtoegang, staatsbronne in SA

Die aantal eise vir skadevergoeding teen die staat vir skade wat deur mediese nalatigheid veroorsaak is, asook die waardes van hierdie eise het die afgelope...
Lees verder
Klimaatsverandering dryf wêreldwye afname in amfibieë

Klimaatsverandering dryf wêreldwye afname in amfibieë

​US-navorser dra by tot wêreldwye navorsingstudie wat bevind het dat 40% van amfibieë uitsterwing in die gesig staar, hoofsaaklik weens klimaatsverandering

  • Volg...
Lees verder
EBW-student en span verower eerste prys in invloedryke datawetenskaptegnothon

EBW-student en span verower eerste prys in invloedryke datawetenskaptegnothon

In 'n merkwaardige demonstrasie van datagedrewe vindingrykheid en probleemoplossingsvaardighede het ​drie studente van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder

“Kweek ’n kultuur wat studentesukses bevorder deur betekenisvolle ko-kurrikulêre ervarings”

​Vir die afgelope paar maande het voornemende en bestaande studenteleiers opleiding in leierskapsontwikkeling ondergaan ter voorbereiding vir die verkiesing...

Lees verder
iKaya Primêre skool skakel sy sonpalene-selsel aan

iKaya Primêre skool skakel sy sonpalene-selsel aan

​Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse...

Lees verder
Skoonheid en elegansie van Banach-algebras betower prof Sonja Mouton

Skoonheid en elegansie van Banach-algebras betower prof Sonja Mouton

Prof Sonja Mouton van die Afdeling Wiskunde in die Departement Wiskundige Wetenskappe van die Faulteit Wetenskappe het haar intreerede op Dinsdag 3 Oktober...

Lees verder
Studente in gesprek met legendariese krieketspeler dr. Ali Bacher

Studente in gesprek met legendariese krieketspeler dr. Ali Bacher

As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as 'n koninklike beskou word in daardie land, in Suid-Afrika en die res van die sportwêreld. Onlangs het...

Lees verder