Popular searches
10491 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Faculty of Engineering
ReSurfify aangewys as die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), ReSurfify, is die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
MuViSU
MuViSU | Multidimensionele Datavisualisering | Ekonomie en Bestuurswetenskappe | Universiteit Stellenbosch
Verken MuViSU, die Sentrum vir Multidimensionele Datavisualisering aan die Universiteit Stellenbosch. Ons spesialiseer in teoretiese biplot-ontwikkelings, die toepassing van multidimensionele tegnieke op diverse datastelle, en die skep van...
Student Affairs
Vergewis jou van die hersiene Koshuisreëls wat op 1 April 2026 in werking getree het
Die Universiteit Stellenbosch het ’n hersiene stel Koshuisreëls, wat amptelik op 1 April 2026 in werking getree het, goedgekeur. Studente word aangemoedig om hulle van die bygewerkte struktuur en inhoud te vergewis, om seker te maak dat...
Student Affairs
Ontmoet die lede van die Studenteraad 2025/2026
Die Studenteraad (SR) 2025/2026 is onlangs by ’n plegtigheid ingehuldig om die inkomende lede te bevestig en die uitgaande lede te huldig. Vanjaar se SR bring ’n uiteenlopende groep individue byeen met ’n “gemeenskaplike visie vir die opbou...
Department of Chemical Engineering
MIng Navorsing (Chemiese Ingenieurswese)
MIng Navorsing Chemiese Ingenieurswese - Chemiese Ingenieurswese