OLA Beleide en Riglyne
Ontdek US se Onderrigm, Leer en Assesserings (OLA)-beleide en die nasionale hoër onderwysraamwerk wat kwaliteit onderrig, leer en assessering ondersteun.
SAOG-beurs aan US-student toegeken om ekonomiese integrasie in die streek te bestudeer
Kgomotso Madiba is 'n veelsydige jong vrou wie se identiteit deur sowel haar akademiese as haar nie-akademiese lewe gevorm is. Sy geniet die kunste...