Popular searches
8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Afgetrede Direkteur van US Taalsentrum met Festschrift vereer
Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die US Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee prof Leon de Stadler vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer word, aan hom oorhandig. Die voorblad van die Festschrift is ʼn...
Dusi-deelnemers gereed vir aksie
Elf lede van die Maties-kanoklub sal van 15-17 Februarie aan die Dusi-kanomarathon, 'n wedvaart wat oor sowat 120 km tussen Pietermaritzburg en Durban in KwaZulu-Natal strek, deelneem. Onder hulle sal die broers Alan (21) en Andrew (24)...
Hoe die Kaapse waterkrisis siektes kan veroorsaak
Hierdie artikel het oorspronklink in The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Day zero, when the 4 million people living in Cape Town run out of water, is becoming a real possibility. The city has informed residents...
Navorsing wys hoe om jong rokketblare selfs meer heilsaam te maak
Die eerste paar kleine blaartjies van 'n rokketslaaiplant is 'n baie gesonde happie – en soveel te meer so as dié jonge plante onder besonderse intense lig gekweek word, vertel dr Bianke Loedolff, 'n plantnavorser van die Universiteit...
#US99-veldtog samel R1 miljoen in om studieskuld te verlig
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voor-eeufeesfondsinsamelingsveldtog, #US99, wat daarop gemik was om studieskuld te verlig, het sy aanvanklike teiken van R99 999 en sy daaropvolgende teiken van R999 999 oortref. Hierdie nuus het die...
US verwelkom nuwe Koordineerder teen Gendergeweld
Die eerste dae by 'n nuwe werk kan dalk vir sommige mense intimiderend wees, maar vir Thembelihle Bongwana, die nuut aangestelde Koördineerder: Gendergeweld in die Afdeling Studentesake by die Universiteit Stellenbosch (US), was dit 'n gans...
Legendariese Matie-akademikus professor Sampie Terreblanche oorlede
Die legendariese Matie-dosent en politieke ekononoom prof Sampie Terreblanche (84) is Saterdag aan breinkanker dood. Prof Sampie Terreblanche se naam is sinoniem met die geskiedenis van die Departement Ekonomie aan die Universiteit...
Hulde aan Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem
“Dit is met groot hartseer dat ek namens die Universiteit Stellenbosch ons diepe meegevoel betuig teenoor die familie van prof Sampie Terreblance,” het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch gesê....
Gerald Maarman - SciMathUS 2003
Kliek op die video hieronder waar Gerald Maarman, 'n voormalige SciMathUS student, wat sy PhD einde 2014 behaal het, sy storie vertel. (Slegs beskikbaar in Engels).
Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Deon Jacobs
My naam is Deon Jacobs en ek vorm deel van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer onder die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n Whatsapp na 082 808 2333. Jare op kampus...