Gewilde soek terme
8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Afrika se kleinste saalneusvlermuis trek die skaal op vyf gram
Met 'n liggaamsgewig van slegs vyf gram, is die nuutontdekte dwergvlermuis van Gorongosa Nasionale Park in Mosambiek nou amptelik Afrika se kleinste saalneusvlermuis. Volgens 'n artikel wat onlangs in die Zoological Journal of the Linnean...
Mediese student gekies om 'die wêreld te help verander’
'n Eerstejaar mediese student, Keaton Harris, is een van net 21 jongmense van oor die wêreld wat gekies is om deel te neem in die Young Sustainable Impact (YSI) innovasie-program. Die doel van die YSI-inisiatief is om werkbare oplossings te...
Energie-navorsingsprogram slaag met vlieënde vaandels
Die Energie-navorsingsprogram*, gefinansier deur die Nasionale Departement Wetenskap en Tegnologie en geadministreer deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS), en gedryf deur die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies (CRSES)...
Stemme uit die beroep gee raad aan onderwysstudente
Die Departement Kurrikulumstudies aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs verskeie onderwysers en hoofde genooi om onderwysstudente in hul finale jaar toe te spreek oor: “Klaskamerkommunikasie: insigte uit die beroep." Die doel van...
Doktorale kandidaat in Departement Engels wen 2018 Ingrid Jonker Prys
Mev Sindiswa Busuku-Mathese het die 2018 Ingrid Jonker Prys gewen vir haar debuut-digbundel, Loud and Yellow Laughter. Die prys word in alternatiewe jare toegeken vir die beste debuut-digbundel in Engels of Afrikaans. “Om die Ingrid Jonker...
Biodiversiteit trek swaar in warmer klimaat
'n Vereenvoudigde ekologiese landskap – met merkwaardige biodiversiteitsverlies – mag dalk die uiteinde wees indien die globale temperatuurtoename nie tot 1,5°C beperk kan word nie. Só waarsku professor Guy Midgley, 'n wêreldleier op die...
US-personeel en -studente spaar water
Sedert die waterkrisis verlede jaar in die Wes-Kaap begin het, het die Universiteit Stellenbosch (US) omvattende werk gedoen om waterbesparingsmetodes te bevorder deur verskeie waterbesparende intervensies te implementeer, en ook mense se...
US Jazzorkes skitter met die Madiba/Hugh Masekela Eeufeesvieringskonsert
Ter herdenking van die 100 jaar van Nelson Mandela en die Universiteit Stellenbosch (US) se erfenis, het die US se Jazzorkes 'n Erfenisvieringskonsert op Vrydag, 11 Mei, in die Endlersaal op Stellenbosch gehou. Met die konsert is daar hulde...
Africa Open-student en -personeellid ontvang HSS-toekennings
Kyle Shepherd, ʼn bekroonde internasionale pianis en komponis van Suid-Afrika, wat ʼn meestersgraad (cum laude) van die Africa Open Institute (AOI) by die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het, en AOI-personeellid, prof Christine Lucia...
SOL personeel ondersteun die "Pebbles Project"
SOL-personeel het onlangs die Pebbles Project ondersteun deur skooltasse met noodsaaklike benodigdhede vir graad R's aan die begin van die skooljaar te borg. Vir meer inligting, gaan na http://www.pebblesproject.co…...