Popular searches
8050 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Deelname aan wiskunde- en wetenskapprojek lewer toekomstige dokter op
'n Samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en 'n nieregeringsorganisasie wat wiskunde- en wetenskappunte in townshipskole help verbeter, het in 2021 die uitblinkermatrikulant Karabo Dinelelo opgelewer. Dié inwoner van Soweto...
Vyfde USAN-kongres bemagtig jong navorsers
Van 19 tot 21 Januarie het 26 jong navorsers in letterkunde, taalkunde en toegepaste taalkunde aan die vyfde USAN-kongres by die Departement Afrikaans en Nederlands deelgeneem. Jong navorsers (honneursstudente wat reeds gegradueer het of...
Nuwe sebravis-navorsing toon groen rooibostee help dalk om angs te verlig
ʼn Nuwe studie op sebravisse het bevestig dat die verbruik van rooibostee – en spesifiek ongefermenteerde groen rooibostee – moontlik kan help om angs te verlig. Die heilsame eienskappe van rooibostee ( Aspalathus linearis), ʼn produk wat...
US-studente beïndruk met navorsing oor nie-alkoholiese wyne
US-studente onder leiding van dr Hélène Nieuwoudt en prof Chris Pentz het beïndruk met hul navorsing oor nie-alkoholiese wyne by die Ultimate Beverage Show wat verlede naweek in die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum aangebied is. Die...
Meer as 9 000 boomspesies wag om ontdek te word
'n Nuwe studie het bevind dat die totale aantal bekende boomspesies op aarde 73 274 beloop, met 'n bykomende 9 186 wat nog onbekend aan ons is. Na raming kom 40% van hierdie onbekende spesies in Suid-Amerika voor. Hierdie nuwe globale...
Nóg topmatrieks van 2021 kies Maties
Die Universiteit Stellenbosch (US) wil die beste talent lok. En te oordeel na die eerstejaarinname van 2022, kry die instelling dít ongetwyfeld goed reg. Benewens Ulrich le Roux, Suid-Afrika se toppresteerder in die Nasionale Senior...
US laserfisikus vereer vir leierskap en diens aan fotonika in Afrika
Die Instituut vir Lasernavorsing in die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch word vandag as een van die vier hoof sentrums vir laserfisika in Suid-Afrika en Afrika beskou, met infrastruktuur soortgelyk aan die van groot...
Saam vorentoe, klas van 2022!
Jy is presies waar jy bedoel is om te wees. Hierdie gevoel is gistermiddag deur beide die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, en die voorsitter van die Studenteraad (SR), me Viwe Kobokana...
Eerstejaar FGGW-studente verwelkom tydens historiese seremonie
Geskiedenis is verlede week by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gemaak toe ʼn vroue dekaan vir die eerste keer eerstejaar studente by die Tygerberg-kampus verwelkom het. Hierdie nuwe groep mediese studente sal ook...
Verenigde reaksie, voorgesette navorsing nodig om kanker te oorwin
Vrydag (4 Februarie) was Wêreldkankerdag. In meningsartikels vir die media wys kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop dat 'n verenigde reaksie én voorgesette navorsing en kliniese toetse nodig sal wees om kanker te oorwin. Klik op...