Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US bevorder en ondersteun meertaligheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die beweringe oor taalgebruik op sy kampusse en tree direk met die toepaslike partye in verbinding. Die US moet ook daarop wys dat Isa Carstens 'n privaat geakkrediteerde koshuis is en nie...
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: 'n gesprek oor implikasies aan die US Gedeeltes van hierdie artikel is deur ChatGPT geskryf. Die vooruitgang in kunsmatige intelligensie (KI) het nuwe moontlikhede vir onderrig, leer en assessering...
Allesomvattende ondersteuning help maak speelveld gelyk vir benadeelde studente — Prof Ramjugernath
Allesomvattende ondersteuning verhoog studente, veral dié uit benadeelde agtergronde, se kanse op akademiese sukses en rus hulle met waardevolle vaardighede vir die beroepswêreld toe. Só skryf prof Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en...
Resultate van onlangse MSc-studie verskaf ontwerpwaardes vir SA denne KLH
Mnr MJ Jacobs (middel) het sy MSc-tesis met die titel: 'Uit-vlak sterkte en styfheidvoorspelling van SA denne-kruisgelamineerde hout' suksesvol verdedig. Die belangrikste gevolgtrekking was dat die skuif-analogie metode die beste...
Afrika Sentrum inspireer studente by jaarlikse somerskool
COVID-19 het ons heelwat lesse geleer. Een van die belangrikstes was die herinnering dat die impak van enige siekte op pandemievlak veel verder as gesondheidsorg strek. Dit beïnvloed wat ons in gemeenskappe doen (en hoe), die manier waarop...
Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie
'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig gebring dat, ten spyte van 'n aanvanklike korttermyneffek, dit nie in die lang...
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer akademies van aard ten einde moontlike gebiede van akademiese en...
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier
Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad wat onverwags op 31 Januarie oorlede is. Die gedenkdiens is in die...
Geslagsgebaseerde geweld: ‘US verbind tot veilige, inklusiewe en respekvolle omgewing’
Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun ten volle ’n standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor geslagsgebaseerde geweld (GBG). Dus ondersteun die Universiteit die veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en...
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee
Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4-leerlinge oor die land heen nie met begrip kan lees nie. Hierdie strak realiteit...