Dualiteitsteorie
As wiskundige sluit prof. Ingrid Rewitzky se wetenskaplike navorsingsuitsette publikasies in oor dualiteite vir strukture van toegepaste logika en vir semantiek van programme. Op die gebied van onderrig en leer is haar navorsingsbelangstellings in voorgraadse wiskunde-onderwys met 'n besondere fokus op die begrip van die kompleksiteite van wiskundige vaardigheid. Vir haar US-onderriggenootskap (2017-2022) gebruik sy kompleksiteitsteorie om ons leerreis in Wiskunde te hervisualiseer.
Prof Ingrid Rewitzky
Image by: Stefan Els
Uitvoerende hoof: Departement Wiskundige Wetenskappe; Visedekaan: Leer en Ondderig, Fakulteit Natuurwetenskappe
Wiskundige Wetenskappe gebou