Popular searches
20 resultate gevind
Physiological Sciences
Nuus
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
Physiological Sciences
Nuwe navorsing oor Alzheimer-middel memantine, werp lig op nuwe meganisme in handhawing van selgesondheid
Memantine is een van die hoof farmakologiese middels wat voorgeskryf word vir pasiënte wat aan matige tot erge Alzheimer se siekte ly. Desondanks 'n 8,5% toename in die gebruik van die middel tussen 2008 en 2018 wêreldwyd, bestaan daar...
Physiological Sciences
US bied tweede werkswinkel aan oor opkomende navorsingsveld: ekstrasellulêre vesikels
Die opkomende navorsingsveld oor ekstrasellulêre vesikels (EV) in biologie, fisiologie en biotegnologie was weer die fokus van bespreking toe Suid-Afrikaanse navorsers onlangs vir die tweede maal sedert 2018 by die Universiteit Stellenbosch...
Physiological Sciences
Eerste “onderrighandboek” oor outofagie nou beskikbaar
'n Komplekse sellulêre proses genaamd outofagie is die onderwerp van 'n belangrike nuwe handboek wat meer as 30 jaar se navorsing in hierdie groeiende studieveld saamvat. Outofagie is 'n proses waardeur uitgediende, toksiese of beskadigde...
Physiological Sciences
Waardevolle uitruil van kundigheid oor ekstrasellulêre vesikels
Mai Wageh, 'n PhD-student van McMaster Universiteit in Kanada, het onlangs ses weke in prof Kathy Myburgh se navorsingslaboratorium by die Universiteit Stellenbosch (US) deurgebring om tegniese kundigheid in ekstrasellulêre vesikel (EV)...