
U Betaalstrokie
19 Oktober 2016
Aan all werknemers
Neem asb kennis dat die betaalstrokie op selfhelp voortaan in pdf-formaat beskikbaar sal wees. Die stelsel is verander om outomaties die betaalstrokie in pdf-formaat, binne die leser, oop te maak.