Popular searches
9404 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doctoral Office
Navorsingsmeesters
Verken die navorsingsmeesters (Master’s by tesis) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch — ’n navorsingsgebaseerde program waarvoor die Tygerberg Doktorale Kantoor eksaminering hanteer...
Institutional Strategy, Research and Analytics
Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika
Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika (ISNA) speel ’n kernrol in die bevordering van institusionele strategie en die instandhouding van inligtingsintegriteit aan die Universiteit Stellenbosch. Ons doen dit deur die...
Stellenbosch University
Raad stel prof Liezl van Dyk aan om akademiese samehang, innovasie en studentesukses by US te bevorder
Prof Liezl van Dyk is 'n volle professor, 'n Nasionale Navorsingstigting (NNS)-gegradeerde navorser en 'n professioneel geregistreerde bedryfsingenieur met meer as 27 jaar ondervinding in die hoër onderwys. Sy het haar PhD in...
School of Accountancy
Meesters Gedoseerde opsies: MCom (Rekenaarouditering)
Meesters Gedoseerde opsies: MCom rekenaar ouditering
Botanical Garden
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin stel landmerk- botaniese kunsversameling van skaars en bedreigde Suid-Afrikaanse plante bekend
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) sal sy eerste permanente kunsversameling, die James & Shirley Sherwood Botaniese Kunsversameling, in Mei 2026 bekend stel.