8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ekonomie-navorser ontvang hoogste postdoktorale navorsingsgradering
Dr Nic Spaull van die Universiteit Stellenbosch se Departement Ekonomie het vandeesweek 'n P-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang. Dit is die hoogste moontlike gradering vir postdoktorale navorsers in Suid-Afrika. Die...
Bewusmakingsveldtog nodig teen ongegronde aansprake, samesweringsteorieë oor COVID-19-inentings
In 'n meningsartikel vir Daily Maverick (10 Februarie), skryf proff Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) en Ashraf Kagee (Departement Sielkunde) dat 'n massiewe bewusmakingsveldtog nodig is om ongegronde aansprake...
WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik
Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land. WOW is 'n bemagtigingsprojek sonder winsoogmerk onder die beskerming van die...
Suid-Afrikaanse Covid-19 entstof-proewe hou belangrike lesse vir vennootskappe in die toekoms
Hierdie artikel was oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier .
Waarom mentorskap saak maak vir jong vroue in STEM-beroepe
Donderdag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Linda Zuze van RESEP ('n navorsingsgroep oor sosio-ekonomiese beleid) in die Departement Ekonomie dat...
US Onderriggenootskappe 2021
US Onderriggenote 2021 Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 met onderriggenootskappe begin as ʼn geleentheid vir uitgesoekte akademici om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en om die groei van die akademieskap van onderrig en...
Sluiting van ontvangskantore laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand
Die voortgesette sluiting van vlugtelingontvangskantore gedurende die nasionale inperking laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand oor hul status in Suid-Afrika, skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg in ʼn meningsartikel...
US-afvaardiging bou netwerke in Japan
'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het in Augustus na Japan gereis om met universiteitsvennote te skakel en aan verskeie geleenthede van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) deel te neem. INU bestaan uit...
Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk
Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch se Transformasieplan te implementeer. Mkhize het haar onlangs by die US...
Prof Oonsie Biggs ontvang A-evaluering van NNS
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, die bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs 'n A-evaluering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang, 'n eerste vir die Fakulteit...