8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Alles wat mooi is vir 2021
Beste lede van die Universiteitsgemeenskap Hoe vinnig vlieg die tyd nie! Die nuwe jaar is reeds ’n week oud, so laat ek julle dus dadelik alles wat mooi is vir 2021 toewens. Dis nie net lippetaal nie – as ons enigiets die afgelope 12 maande...
TB-navorser ontvang gesogte L’Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning
Dr Charissa Naidoo is een van ses Suid-Afrikaanse navorsers wat onlangs ʼn toekenning ontvang het van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science Suid-Afrikaanse Nasionale Jongtalent-program. Naidoo, ʼn nadoktorale navorser by die Afdeling...
US betreur afsterwe van prof Mohammad Karaan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prof Mohammad Karaan (52), 'n voormalige Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe wat ook in ʼn stadium as Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en...
FGGW-dosent verkies as vise-president van SAAHE
Dr Elize Archer is verkies tot die vise-president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE - South African Association of Health Educationalists). "Gesondheidsberoepe-onderwys is werklik my passie," sê Archer...
Studie toon superioriteit van langdurige inspuiting vir MIV voorkoming
Die uitslae van ʼn groot multinasionale kliniese proef wat pre-bloodstelling profilakse (PrEP) vir MIV bestudeer het aangedui dat ʼn langdurige inspuiting veilig en beter was as die daaglikse mondelikse regimen. Die Desmond Tutu TB-sentrum by...
Planne vir die eerste semester
Kommunikasie van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch (US) op 19 Januarie 2021. * * * 19 Januarie 2021 Beste studente en personeel Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting...
Prestigious Military Academy Awards Ceremony
The Military Academy held a prestigious Awards Ceremony on 2 December 2020 in the Joe Modise Hall at the unit. The Ceremony included academic awards as well as military proficiency awards. Due to COVID-19 and social distancing, the event...
Military Academy Postgraduate students visit to the Paternoster Project
The Paternoster Project NPC is a non-profit organization founded in 2016. Its premises are located at the heart of Paternoster, where the volunteers are at home during their stay in this fishing village on the West Coast of South Africa...
Growing tomorrow’s leaders today
Governments around the world are being confronted with unprecedented opportunities and challenges. The convergence of emerging technologies such as artificial intelligence, quantum computing, robotics, augmented reality and biotechnology...
Leer saam met ons Afrikaans praat
Madiba het baie raak opgemerk dat, as jy met mense in hul taal praat, die kans groot is dat jou boodskap ook hul harte sal bereik en nie net hul koppe nie. Die aanleer van ʼn nuwe taal gee ook toegang tot die kultuur van die mense wat...