15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis
'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n...
Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch
Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...
Prof Jonathan Jansen formeel as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskappe ingehuldig
Dit was 'n ervaring van 'n leeftyd “om skouers te skuur met vooraanstaande internasionale vakkundiges", sê prof professor Jonathan Jansen, uitgelese professor...
US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings
'n Dosent in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n ingebore nuuskierigheid en belangstelling in innoverende leer het haar studente...
Spelgebaseerde assessering as alternatief vir die standaard toets
'n Nuwe manier van leer en assessering is deur Delecia Davids, 'n dosent in Fakulteit Opvoedkunde, ontwerp. Davids het 'n spelgebaseerde manier van leer en...
Aanvaarding van Gebaretaal as amptelike 12de taal bevorder kommunikasie vir dowe onderwyser
Gebaretaal is op 19 Julie as amptelike twaalfde landstaal aanvaar. Ilze Aaron, wat in 2021 haar onderwyskwalifikasie by Fakulteit Opvoedkunde verwerf het en...
Harvard Professor gesels oor klaskamerdiskoers by Fakulteit Opvoedkunde
Prof Catherine Snow, die John en Elisabeth Hobbs-professor in kognisie en onderwys aan die Harvard Graduate School of Education het oor haar navorsing oor...
Van kaalvoet skool toe stap tot doktorsgraad
Ná jare van volharding, toewyding en harde werk, het die akademiese loopbaan van dr Simthembile Xeketwana, 'n dosent in die Fakulteit Opvoedkunde aan die...
Dr. Precious Simba – Feminisme tree hier in gesprek met Ubuntu
In 2011 verlaat dr Precious Simba haar posisie in senior kleinhandelsbestuur om haar passie vir die inspirering van jong meisies uit minderbevoorregte...
Prof Robinson as president van SAERA verkies
Prof Maureen Robinson van die Universiteit Stellenbosch (US) is as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (SAERA) verkies.
Robinson is...